ActionSA sê as die parlement nie vir Julius Malema wil vasvat oor sy aanmoediging van onwettige immigrasie nie, sal die party dit sonder huiwering doen.
Alles vir Woensdag 6 April 2022
Wimbledon kan nee sê vir Medvedev, Azarenka
Daar word gevrees dat Wladimir Poetin ’n aansienhupstoot kan kry indien ’n speler uit Rusland of Belarus met die titel sou wegstap.
Vrou op Moorreesburg-plaas vermoor
Die vrou se 69-jarige man is na ʼn hospitaal geneem vir behandeling.
Wiele2Wiele ry met nuwe VW Caddy, Polo GTi en Merc se E300 Coupé
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die vyfde generasie Volkswagen Caddy, die Polo GTi en Mercedes-Benz se E300 Coupé.
Landboutoerusting kry eie onlusversekering
Tariewe op hierdie voertuie is voorgestel om met 1 736% te verhoog – van R326,78 tot R6 000,98 vir ’n versekerde bedrag van R2 miljoen.
Nadoodse ondersoek op De Villiers se vrou afgehandel
Medelye vir Theresa de Villiers het op sosiale media ingestroom.
Die impak van inflasie op lewenskoste
Ons sal almal ons begrotings moet aanpas, dit is veral die arm huisgesinne wat die meeste ly weens inflasie.
Veelsydige Louw het groot planne
Louw Venter, ook ’n uiters talentvolle skrywer en regisseur, is een van die gasspelers in die sesde episode van “Projek Dina”.
17-jarige reeksverkragter lank tronk toe
Die tienerseun is glo die jongste gedokumenteerde reeksverkragter in die land se geskiedenis.
Gestremde vrou loop 100 km vir arm kinders
Brittany McCormick (25) is as baba met serebrale gestremdheid gediagnoseer en het net twee jaar gelede op ’n trapmeul leer loop.
Paaie lewensare wat samelewing verbind
Benewens die lewensverlies wat die land se swak padinfrastruktuur op die platteland veroorsaak, is die kommersiële verliese enorm. Agri SA het Dinsdag omvattende navorsing oor die verslegtende padnetwerk bekend gemaak.
Covid-19-statistieke: Só lyk aktiewe gevalle
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (39%) aangemeld, gevolg deur KwaZulu-Natal (24%) en die Wes-Kaap (23%).
Brand op UV se Qwaqwa-kampus met opset gestig
’n UV-student is reeds in verband met die voorval in hegtenis geneem en die proses om nog verdagtes te identifiseer is aan die gang.
Kragtoevoer herstel na brand in Jhb-tonnel
“Ons vra om verskoning vir die ontwrigtings wat aan lewens en besighede veroorsaak is.”
Gedagte vir die dag: Gehoorsaamheid is moontlik
Ek is die druiwestok, julle is die lote. Wie aan My verbonde bly en Ek aan hulle, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie. (Johannes 15:5)