Die Pumas het in Nelspruit sewe drieë teen die Leeus gedruk, terwyl die Haaie ook weer op die wenpad is.
Alles vir Donderdag 7 April 2022
Motoris vas ná Pta-man van fiets afgery is
Die motoris is vasgetrek nadat ʼn lasbrief vir sy inhegtenisneming in ʼn ander saak uitgereik is en die polisie per toeval ʼn wenk gekry het oor waar hy skuil.
‘Beseerde’ Gastelum belemmer Stillknocks-geveg
“Niemand sal op só ’n kort kennisgewing ’n gevegsuitnodiging aanvaar nie en hier sê hy – so wragties ’n week voor die geveg – dat hy beseer is.”
‘Bridgerton’ laat weer TV-rekords spat
Die Regency-era-romanse het altesaam 251,75 miljoen ure aan kykgenot verskaf in die eerste week wat dit uitgereik is.
Kleuter verdrink amper in swembad
Die kleuter se ouers was glo nie tuis nie en die huishulp het na hom omgesien.
40 jaar gelede: die oorlog oor die Falkland-eilande
40 jaar gelede het daar ook onverwags ʼn oorlog plaasgevind, naamlik die een tussen Groot-Brittanje en Argentinië oor die Falkland-eilande.
Resep: Kerrie-en-witwyn-mosselsop
Hierdie resep vir smaaklike sop sal nuttig te pas kom wanneer die winterkoue by jou deur kom aanklop.
Wynoes-parade binnekort terug in ‘wynhoofstad’ se strate
Dié optog is dié geleentheid wanneer boere, werkers en wynliefhebbers met kleurvolle vlotte deur die dorp vaar om die einde van nog ’n vrugbare wyndruif-seisoen te vier.
Tweejarige skiet sussie (4) dood
Die voorval het hom by ’n vulstasie in die Amerikaanse deelstaat Pennsilvanië afgespeel.
Man in hof vir moord by motorhandelaar
Muofhe Luvhimbi is Maandag doodgeskiet nadat hy sy motor vir instandhoudingswerk ingebring het.
Kind se liggaam in vlak graf op plaas gevind
Die seuntjie, vermoedelik sewe jaar oud, se liggaam is onherkenbaar verbrand.
Troeteldierversorgingsbedryf beloop miljarde
Plaaslik staan die Suid-Afrikaanse troeteldierversorgingsbedryf reeds op R7, 1 miljard, wat ook deur aannemings tydens die inperkingstyd gesteun is.
Nog ’n motor raak pad byster by Chapmanspiek
Dit is die tweede voorval in enkele maande waar reddingspanne na Chapmanspiek ontbied is om ’n motoris in nood te help. Die vorige padongeluk in Februarie het ’n jong vrou verlam gelaat.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers styg al weer
Slegs een pasiënt is die afgelope 24 tot 48 uur weens die virus dood.
‘Wonderwerk’ toe jong man bewussyn herwin
“Die dokters kan skaars glo watter vordering hy gemaak het, want hy het nie eers beweeg toe hy in die hospitaal opgeneem is nie.”
Help, my kind is oorgestimuleer
Die rede vir jou kind se onverklaarbare voetstampery is dalk eenvoudig: oorstimulasie.
Gedagte vir die dag: Gehoorsaamheid vermeerder
Dit is juis hierin dat my Vader verheerlik word, dat julle baie vrugte oplewer en my dissipels is. (Johannes 15:8)