Teen hierdie agtergrond toon die voorgestelde gesondheidsregulasies, sonder die minste twyfel, dat die regering onwillig is om afstand te doen van die magte wat kragtens die Wet op Rampbestuur aan hom verleen is.
Alles vir Vrydag 8 April 2022
Plastiekdeeltjies in mense se bloed gekry
“Hierdie bevinding is beslis rede tot kommer, veral omdat die deeltjies deur die liggaam kan beweeg.”
Kinder nou in VSA ook van rakke verwyder
ʼn Beampte het Dinsdag gesê die salmonella-gevalle in Brittanje het tot 63 toegeneem.
FlySafair-vliegtuig weer in die lug
ʼn Flikkerende waarskuwingsliggie het twee keer in een week veroorsaak dat ʼn vlug herlei moes word.
Vyf in hof vir moord op Fochville-ma
Natasha Wheeler Barnard is na bewering op 3 Maart in ʼn plaaslike kroeg op die dorp aangerand en voor haar ma se huis afgelaai, waar sy later dood verklaar is.
Regstreekse gesprek: Sanksies, oorlog en voedselsekerheid in SA
Regstreekse gesprek: Die oorlog tussen Rusland en Oekraïne het ʼn uitkringeffek op verskeie fasette soos die olieprys, voedselsekerheid en internasionale handel, wat ook ʼn invloed op ons hier aan die suidpunt van Afrika het. Maroela Media gesels Vrydag 8 April om 11:00 met ‘n paar rolspelers in die bedryf hieroor.
Vloot bly langer in Indiese Oseaan
Die Suid-Afrikaanse vloot is ontplooi om te help om seerowery en ander onwettige bedrywe hok te slaan.
‘Op en wakker’ sit oemf in RSG-oggendprogram
“Luisteraars kan hulleself gereedmaak vir ʼn goeie dosis lekker musiek en interessante gesprekke saam met die belangrike goed soos nuus, weer en verkeer.”
Universiteit adverteer pos met $0-salaris
Kandidate met PhD’s en breedvoerige ervaring word vir die pos gesoek.
EFF moet eerder leer by Rupert
Dis dalk nodig om net weer vinnig te kyk hoe die Rupert-familie aan hulle fortuin gekom het, en dan te kyk hoe dit ander mense raak.
Passasier in bewegende motor geskiet
“Dit het geklink soos ʼn band wat bars.”
Im voor, maar alle oë op Tiger
“As ’n mens na die telbord kyk, is ek presies waar ek wil wees.”
Sepiester sowaar ʼn ystervrou
“ʼn Mens ervaar alle menslike emosies waartoe jy in staat is. Jy is bly, raak kwaad, hartseer en gelukkig ook.”
Soektog na motoris wat sewejarige omry
Die kind was saam met haar ouma op pad skool toe ten tyde van die voorval.
Resep-video: Paasfeesblokkies
Maak jou eie sagte, bonkige en heerlike sjokolade-fudge-blokkies gevul met klein jellie-eiers in sjokolade en malvalekkers.
Bernice West se voete ferm in geloof geplant
“Ek is nie ʼn eiland nie, ek kan niks sonder die Here doen nie.”
‘Poena’ kraai weer koning
Komedie lê hom na aan die hart, alhoewel hy glo dat daar erns in elke stukkie humor is.
Luister: Rooksein waag met ‘Genade nader’
“Dit is iets anders vir ons en vir die mark. Ons glo en hoop dat die publiek ons boodskap sal verstaan en dat hulle lekker sal saam luister.”
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 5,8%.
Polisie ontplooi bykomende hulpbronne in Diepsloot
“Die polisie het Woensdagaand die gebied gepatrolleer toe hulle op die toneel afgekom het waar die verdagtes die oorledene aangeval en aan die brand gesteek het.”