Curwin Bosch het gedy op die nat veld en hy het met al sewe sy pogings pale toe geslaag.
Lees meerAlles vir Saterdag 9 April 2022
Maharaj, Mulder plaas Tiere op agtervoet
Die Proteas geniet ’n voorsprong van 314 lopies ná die tweede dag se spel van die tweede toets teen Bangladesj op St. George-park.
Foto’s: Niks of niemand is dwars in dié vallei
Tussen Stellenbosch en die T-aansluiting na Paarl – Franschhoek en Simondium – lê ’n ses kilometer lange vallei genaamd Dwarsrivier. Dit sluit Pniël, Kylemore en Johannesdal in. Hier koester die berge, die fynbos en gulhartige mense enige besoeker, skryf Maryke Roberts.
19 – 17: Stormers wen in die Kaap
Sommige rugbyondersteuners sal seker vir nog ’n rukkie oor Kurt-Lee Arendse se aanslaan en Hacjivah Dayimani se geel kaart praat.
Unies juig oor toeskouers by die duisende
“Dit is verskriklik lekker om weer ondersteuners in die stadion te hê en die spelers ervaar die skare se geesdrif as aansteeklik. Rugby is immers ’n toeskouersport.”
Luister: Rockers sing van Suid-Tiroolse held
“Ons vind aanklank by daardie volksheld-ideologie; dat selfs die alleman moet opstaan vir wat reg is.”
14-jarige sterf ná duikles in Maleisië
Dit volg ná die dramatiese redding van sy pa en twee ander.
Sewesreeks: Blitsbokke se bitter nederlaag
Die Blitsbokke het ʼn ongekende 36 agtereenvolgende oorwinnings voor die nederlaag behaal.
Span besluit nou oor saamgegroeide tweeling in Limpopo
Die ma het tot en met hul geboorte nie geweet die tweeling is saamgegroei nie.
Vier in hof oor bylmoord
Een van die beskuldigdes is steeds voortvlugtig.
Waar kom jy vandaan? Genealogiefees in Pta gehou
Die spreker by die geleentheid het ook die staaltjie vertel van die soeke na die vrou met die sewe name: Susara Susanna Gesina Elizabeth Jacoba Margaretha Magdalena Botha.
Pa gevonnis wat sy dogter verkrag
ʼn Pa is Vrydag in die landdroshof in Port Nolloth in die Noord-Kaap gevonnis op aanklag dat hy sy biologiese dogter verkrag het.
Upington-inwoners onder druk met konsepbegroting
“Tariefverhogings moet die huidige ekonomiese omstandighede in ag neem en inwoners nie slegter laat as wat hulle reeds is nie.”
Ferrari se neus voor in Melbourne
Charles Leclerc se heldedade beteken dat dit die eerste keer in sewe Australiese GP-wedrenne is wat Lewis Hamilton nie eerste op die wegpringrooster is nie.
Luister: Ander sy van Francois te sien in ‘Op my eish!’
“Ek is nogal opgewonde en ʼn bietjie bang, maar meestal opgewonde om met die wêreld te deel wie Franna regtig is.”
Sewesreeks: Blitsbokke stamp Kenia uit hul pad
ʼn Nuwe held het ook na vore getree toe Sakoyisa Makata drie drieë gedruk het.
Kamma-eiendomsagent gevonnis oor bedrog
Sy het drie niksvermoedende kopers uit hul geld bedrieg.
Musina; op die grens van Sodom en Gomorra
“Daar was ʼn absolute verval van alle strukture en toe ontaard dit in chaos. En dit is asof die regering sy oë toehou daarvoor.”
Geen borgtog ná aanval op polisiebeamptes
Die man staan tereg op aanklag van poging tot moord op polisiebeamptes.
Twee in hof wat Ndebele-kunstenaar glo beroof
Die twee verdagtes staan tereg op aanklagte van die besit van ʼn onwettige vuurwapen en huisroof.