Die aanleg se vervaardiging van Kinder Surprise, Kinder Mini Eggs, Kinder Surprise Maxi 100 g en Kinder Schoko-Bons word “met onmiddellike effek” opgeskort.
Alles vir Saterdag 9 April 2022
MRK veroordeel boendoegeregtigheid in Diepsloot
Die Menseregtekommissie (MRK) is besorg oor die voortgesette spanning in Diepsloot, Gauteng.
Vermiste 3-jarige dood aangetref in bosse
Sy is op 2 April 2022 as vermis aangemeld.
Gholf: Schwartzel staan sy man op Augusta
Uit die bloute het dié vaardige speler sy spelpeil herwin, netsoos in 2011 toe hy die Meesters gewen het om hom by sy landgenote Gary Player en Trevor Immelman aan te sluit wat dit voor hom ook vermag het.
Man tydens boendoehof aan die brand gesteek
Die man is daarvan beskuldig dat hy ʼn televisiestel gesteel het.
Ramaphosa, Biden gesels oor Rusland
Die twee leiers het onder andere saamgestem oor die behoefte aan ʼn skietstilstand in Oekraïne.
Rooiwarm Blitsbokke skop goed af
Die Blitsbokke het hul 35ste agtereenvolgende oorwinning behaal.
Hollywood: Liefde blom vir bekende rockers; nuwe musiek vir Pink Floyd
“Dit was die perfekste, romantiese verlowing waarvoor ek ooit kon vra.”
Tyd dat Potch, Ventersdorp se munisipale paaie weer skei
Die dorpe is in 2016 onder die JB Marks-munisipaliteit geamalgameer, maar die DA vra nou die munisipale afbakeningsraad om dit weer te skei om ʼn verbetering in bestuur by albei dorpe te bewerkstellig.
Oudburgemeester van Potch se bedrogsaak uitgestel
ʼn Prokureur het reeds getuig oor verskeie betalings wat hy moes doen.
Gedagte vir die dag: Gehoorsaamheid bring eer
Iemand wat in my diens wil staan, moet My aanhou volg; en waar Ek is, daar sal my dienaar ook wees. As iemand in my diens staan, sal die Vader aan hom eer betoon. (Johannes 12:26)