As jy van voor af wil lief word vir die land, doen jouself ʼn guns en gaan op ʼn sloertoer. Vat die grondpaaie, die onbekender bergpasse. Ondersteun die afgeleë gemeenskappe. Groet mense in hulle eie taal. Reis stadiger. Word stil.
Lees meerAlles vir Sondag 10 April 2022
Kommer oor daggakoekies in skole; talle reeds gehospitaliseer
Verskeie leerders is reeds die afgelope week gehospitaliseer.
Russe het glo dodelike middels van Tsjernobil gesteel
Oekraïne voer aan Russiese soldate het dodelike middels van die kernaanleg gesteel en die pous het intussen ʼn Paasskietstilstand versoek.
2 dood, 15 beseer in Jhb-ongeluk
ʼn Man en ʼn vrou is dood en 15 beseer ná ʼn ongeluk Sondagmiddag op die Golden Highway in Naturena in die suide van Johannesburg.
Nog geen permitte vir Twee Oseane-marathon
Die Kaapstad-stadsraad sê permitte vir vanjaar se Twee Oseane-marathon, wat oor Paasnaweek plaasvind, is nog nie uitgereik nie.
Sewesreeks: Nóú sal Blitsbokke getoets word
Ná ʼn afwesigheid van twee jaar weens Covid-19 beperkings, is die kragreuse van sewesrugby, Nieu-Seeland en Fidji, met mening terug in die Wêreldreeks.
Zuma wil aanklaer privaat vervolg
Zuma, wat Dinsdag sy 80ste verjaarsdag vier, se hofsaak hervat Maandag in die Pietermaritzburg-hooggeregshof.
Razor laat boef sy moses teëkom
“Sy sintuie het dadelik die verdagte uitgewys wat in ʼn deel van die dak weggekruip het.”
Om ’n kind te help om kind te wees
Ons sal nooit die pappa-rol in Nathan se lewe kan inneem nie, maar ons kan saam met hom die pad stap. Sy lewe, sy opvoeding, sy kindwees en die wete dat hy nie alleen is nie, is vir die Bemagtig-ʼn-Kind-projek belangrik.
Luukse lakens nou skoolklere vir armes
Vyf skoolhemde kan van een geskenkte koningsgrootte-bedlaken gemaak word.
Span vrywilligers gryp in toe brand uitbreek
“Baie dankie aan al die vrywilligers wat hul nagrus prysgee om diegene te help wat dit nodig het.”
Dié ‘wonderwerk’ sproei klaarblyklik stof se grootste vyand
Whitney White se selfdoenresep om stof uit te skakel is al meer as 2,2 miljoen keer op TikTok gekyk.
Eerste privaat sending kom by Ruimtestasie aan
“Ons ouens gaan nie net soontoe om agt dae lank rond te dryf en foto’s te neem nie.”
Vrae oor ‘twyfelagtige’ Alexkor-asbestender
“Die asbes hou ʼn ernstige gesondheidsbedreiging in vir die gemeenskap.”
Motorsport: Dis weer Ferrari se dag
Charles Leclerc (Ferrari) het die Australiese Grand Prix op ʼn drafstap gewen.
Ongekende geweld in Ysland
In meer as twee dekades is slegs vier mense doodgeskiet. Vier skietvoorvalle het egter nou in binne net meer as ʼn jaar plaasgevind, waarvan een noodlottig was.
Kate Roothman weer op die kassie
Op ʼn plaas in Sannieshof het ʼn jong Kate Roothman gedroom oor ʼn loopbaan as aktrise. ʼn Droom wat vandag dié nederige aktrise se werklikheid is.
Stropers ry aan die pen
Twee mans is Vrydag in die Skukuza-streekhof gevonnis vir stropery in die Krugerwildtuin.
Rugby: Stormers se volgende uitdaging
Daar is eers ʼn week ruskans voordat die spanne mekaar op 22 April pak.
Polisie-ombudsman sal ondersoek instel oor WK-dwelmhuise
Teen die einde van Junie 2021 het die polisie bevestig dat daar 1 577 dwelmhuise aktief in die Wes-Kaap bedryf word, waarvan 53% in die metro geleë is.