Noodopwekkingseenhede word in dié stadium gebruik om die fase van beurtkrag te beperk.
Lees meerAlles vir Maandag 11 April 2022
En af is die krag!
Eenheid 5 van die Medupi-kragstasie het uitgeskop.
Zuma in hospitaal opgeneem
Adv. Billy Downer het vanoggend se uitstel as nog ’n vertragingstaktiek van oudpres. Jacob Zuma en sy regspan bestempel.
Drie sterf in botsing buite Hibberdene
Ses ander is ernstig beseer waarvan drie in ʼn kritieke toestand is.
Senzo Meyiwa-verhoor tot môre uitgestel
Die uitstel word as “teleurstellend” dog “redelik” bestempel.
Meer as 50 uitbrekings van bek-en-klouseer in SA
Die gevreesde veesiekte het ná ’n onlangse uitbreking tussen Potchefstroom en Ventersdorp na aangrensende plase binne ʼn radius van tien kilometer versprei.
ToekomsVenster: Wat beteken geloof dan?
Die toets van geloof sê Jesus is dat sy Woord, sy volle geopenbaarde Woord in ons woon.
‘Boer soek ʼn vrou’-aanbieder gee jawoord
“Vandag is ek die gelukkigste man op aarde om die ongelooflike en beeldskone vrou my bruid te kan noem.”
Minister appelleer teen uitspraak oor lugbesoedeling
Die regering, onder wie die minister van bosbou, visserye en die omgewing, is verlede maand aangesê om ʼn lugbestuurplan vir die besoedelde streek van Mpumalanga in te stel.
Atlete, beampte van kollege sterf in ongeluk
Nog ’n atleet is beseer en word tans in die hospitaal behandel.
Eskom waarsku: Groot druk op kragnetwerk
Vier opwekkingseenhede is stukkend, terwyl die reën en koue oor groot dele van die land tot ʼn verhoogde vraag na krag gelei het.
‘Loop lig vir verdagte vee!’
Koop slegs by eienaars met bekende, gesonde diere, verkieslik van verkopers wat ʼn gesondheidsertifikaat van ʼn veearts kan verskaf.
Boucher voel druk van naderende verhoor
“Ek dink nie enigiemand in my situasie kan geniet wat op my bord gelaai is nie.”
ʼn Saadjie het ʼn boom geword
Op 6 April 1652 seil die eerste skepe onder leiding van Jan van Riebeeck Tafelbaai binne, hierdie jaar presies 370 jaar gelede.
Verpligte Covid-inenting sneuwel in Duitse parlement
Kort nadat Olaf Scholz in Desember verlede jaar Duitse kanselier geword het, was een van sy eerste projekte ʼn verpligte inentingsbeleid teen die koronavirus vir almal bo 18 jaar.
ʼn Verfrissende B-sportnuts
Nog ʼn segment waar dit voel asof daar weekliks nuwe mededingers bekendgestel word, is die B-sportnutssegment. Nou het ons Citroën se C3 Aircross.
Zuma nie in hof weens ‘mediese noodgeval’
Die oudpresident se korrupsiesaak, wat al 20 jaar lank sloer, is Maandag weer uitgestel.
Tyd loop uit vir Marioepol
Kokke, drywers en radio-operateurs veg nou verbete om Marioepol te behou.
‘Dink weer oor navorsing wat ivermektien afmaak’ – kenner
Die navorsing het bevind ivermektien is ondoeltreffend in die behandeling van Covid-19, maar minstens een kenner waarsku dat die data ʼn ander storie vertel.
Kameras was afgeskakel tydens Fochville-moord
Tydens Fourie se getuienis het dit in die hof uitgekom dat Barnard al die beskuldigdes ken en dat sy oor en weer met Doyle se ekskêrel gekuier het.