Keshav Maharaj en Simon Harmer het weer eens al tien Tier-paaltjies laat spat.
Alles vir Maandag 11 April 2022
Sepiegids: Nuwe hoop vir Samsodiens in ‘Suidooster’
In “Getroud met rugby” bereik Buks en Nesie se meningsverskil kookpunt, en in “Arendsvlei” besoek Ingrid vir Bompie met ʼn waarskuwing.
Registrateur kniehalter gewasbedryf
“Ons kan eenvoudig nie meer drie tot vier jaar wag vir ʼn nuwe plaagbeheermiddel om goedgekeur te word nie. Dan het dit maklik reeds sy relevansie verloor of heeltemal verouderd geraak.”
Luister: SA’ner durf gevaarlikste berg aan vir liefdadigheid
In Julie vanjaar pak die atleet Warren Eva die K2-berg in Pakistan ten bate van die welsynsorganisasie Food 4 Hope aan.
Joodse raad vies vir Pandor oor Israel-uitlatings
“Geen moontlike parallelle bestaan tussen Israel wat sy burgers teen terreuraanvalle verdedig en Rusland se onuitgelokte oorlog van aggressie teen ’n soewereine land nie.”
Man agt jaar ná moord op wildsplaas verhoor
Andrea Imbayarwo is in 2020 – ses jaar na die moord op Christine Robinson – in hegtenis geneem.
Fochville-vyf wil borgtog hê
Natasha Wheeler Barnard is na bewering op 3 Maart in The Boule Vard-restaurant en -kroeg in Fochville aangerand en later vir dood by haar ma se huis agtergelaat.
Ben Affleck vra Jennifer Lopez wéér die jawoord
Dit sal Lopez se vierde en Affleck se tweede huwelik wees.
Esté Gross, jeugkoor bring Paastyd-hoop
“Paasfees is ’n tyd van hoop. Die dood is reeds oorwin. Daarom kan ons dans, al is dit deur ’n storm.”
Nuwe Omikron-variant in Botswana gevind
Volgens owerhede is die nuwe subvariant ook reeds in drie ander lande geïdentifiseer.
Neasa mik na hof oor Covid-regulasies by die werk
Die organisasie eis dat die gedragskode in die geheel onttrek word en sê dit is onprakties, onwetenskaplik en onredelik om dit op werkgewers af te dwing.
Reën, koue wyk binnekort
Die sonskynweer sal egter vir sommige dele van die land van korte duur wees.
Onnie van H/S Jan Viljoen nie skuldig aan teistering
ʼn Ondersoek na die beweerde rassistiese onderonsie by die skool is ook reeds afgehandel en aan die skool se beheerliggaam oorhandig.
David en Victoria Beckham se oudste haak in styl af
Die drie dae lange glansryke geleentheid het luidens mediaberigte byna $3,5 miljoen dollar (nagenoeg R51,2 miljoen) gekos.
‘Net Koffie’ se gesmoorde lamskenkel-en-boontjie-dis
Maak hierdie heerlike lamskenkel-en-boontjie-dis uit die eerste episode van die reeks wanneer jy lus is vir iets nuuts en unieks.
Dié prentjie kan glo wys hoe jy dink
Dié optiese illusie kan glo gebruik word om te bepaal watter tipe denkprosesse iemand volg.
‘Pasop vir seeskilpadjies’ vra akwarium
Die bedreigde karetskilpad se getalle verminder jaarliks soos pasuitgebroeide seeskilpaaie op strande in die Wes-Kaap uitspoel.
Skokkende syfers oor kleuters se leervermoë bekend
Bykans die helfte van vier‑ tot vyfjariges wat sentrums vir vroeë kinderontwikkeling bywoon, se vaardighede is benede peil.
Woord: piering
Al ooit gewonder waar die woord “piering” vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Skeidsregtersbeslissing onder die vergrootglas
“Na my mening moes dit ’n strafdrie en geel kaart gewees het,” sê oudskeidsregter.