Die Onafhanklike Kommunikasieowerheid van Suid-Afrika (Okosa) het Dinsdag in die guns van die radiostasie Pretoria FM beslis in ʼn hernieude stryd om sy uitsaairegte.
Lees meerAlles vir Dinsdag 12 April 2022
Grasietydperk vir rybewyse wéér verleng
Die grasietydperk om rybewyse te hernu binne 30 dae ná die einde van die ramptoestand, is weer verleng.
Boris Johnson sal beboet word oor ‘Partygate’
Daar was Dinsdag ook versoeke dat Boris Johnson en sy minister van finansies moet bedank.
Poetin sê sterftes in Bucha is ‘vervals’
Poetin vergelyk die beskuldigings met dié oor die gebruik van chemiese wapens deur die regime van die Siriese president Bashar al-Assad.
Beurtkrag duur voort
Fase 2-beurtkrag duur Woensdag- en Donderdagaand tussen 17:00 – 05:00 voort.
Polisie brand los op vermeende kabeldiewe
Vermeende kabeldiewe is Maandagaand in Aliwal-Noord in die Oos-Kaap in hul spore gestuit.
Man in hof ná hy glo krokodil doodmaak
‘n Man het Dinsdag in ‘n hof in KwaZulu-Natal verskyn op aanklag dat hy ‘n krokodil geskiet het.
ToekomsVenster: ‘Ek is die lig’
Ons is egter nie van die duisternis nie. Die Son van geregtigheid het in ons harte opgekom en lig gebring.
VL-Jongboer staan sy medemens by
Oop kommunikasiekanale en respek vir mekaar is volgens hom die kernfaktor.
Dele van KZN kry 300 mm in een dag
Buitengewone swaar reënval binne 24 uur het selfs die verwagtinge van die Suider-Afrikaanse meteorologiese gemeenskap oortref.
Twee skuldig aan sakeman se moord
Eric Lyell het een van sy moordenaars help grootmaak.
Liefde blom vir dié TV-boere
Sedert die reünieprogram in November verlede jaar geskiet is, het ʼn paar verwikkelinge in dié boere se liefdeslewe plaasgevind.
Tekort aan onderdele vertraag herstelwerk
Probleme met die verskaffing van onderdele sal waarskynlik nog maande voortduur.
Meyiwa -verhoor ‘laaste keer’ uitgestel
Die regter het Dinsdag daarop gewys dat hoewel die beskuldigdes sekere grondwetlike regte het, die familie van Senzo Meyiwa ook die reg op antwoorde het.
Luister: Grapjas-duo terug met ‘Mr. Bones 3’
“Mr. Bones 3: Son of Bones” is op 14 April landwyd in fliekteaters te sien.
Swartsee-konflik krap graanpryse om
Daar is berigte van kommersiële skepe wat al in die harwar van die oorlog beskadig en gesink is.
Myeni gekap oor hofonderonsie
Dudu Myeni wou oënskynlik nie hê dat die fotograaf Sandile Ndlovu ’n foto van haar buite die hofsaal neem nie.
Nuwe Bernice West-, Rooksein-snitte maak buiging op Top-20
Elandré kraai koning in die eerste plek met sy jongste uitreiking, “Hand aan hand”.
Dié pryse kan kopers die hoenders in maak
Kenners vrees ʼn “prys-tsoenami” indien handelstariewe vir hoendervleis nie gou opgeskort word nie.
Koebaai Stormtrak, ons sal jou mis
Ford het vir ons ’n Ranger Stormtrak vir ses maande geleen en ons het in dié tyd meer as 16 000 km met hom afgelê.