Elke nuwe projek wat ons begin het, is uit die staanspoor teengestaan en verdag gemaak, en ʼn rassis is onder elke bed en agter elke bos bespeur.
Alles vir Dinsdag 12 April 2022
Boek: ‘Die Rietrotte weet te veel’ – Nerine Ahlers
In die Rietrotte-reeks word aktuele kwessies soos misdaad en gesinsprobleme verweef met die prettige kaskenades van ʼn klomp tienerseuns.
Novak se kleibaanseisoen begin vandag
“Die afgelope paar maande was ongetwyfeld ’n uitdaging vir my – geestelik én emosioneel. Ek is egter gereed om aan te beweeg.”
Resep: Frikkadelle met spinasie-en-tamatiesous
Met hierdie resep hoef jy nie verder te soek vir jou volgende maaltyd nie.
Lokprent: ‘Troukoors’ terug met tweede seisoen
Aanhangers van die Showmax-trefferreeks Troukoors kan hul vere begin regskud vir ’n volgende seisoen wat in Mei vanjaar weer op die kassie gaan wees.
Moontlike kabinetskommeling: ‘Pos minstens dié vyf ministers’
“Die voor die hand liggende oplossing is dat Ramaphosa die meeste van sy ministers vervang. ʼn Skommeling van dieselfde nuttelose bydraers sal niks doen om Suid-Afrika se vinnig groeiende probleme op te los nie. Die vis vrot van die kop af.”
‘Victor’ gepaste naam vir dié man
Op 35 is Victor du Plessis volkome van sy enkelma en jonger sussie afhanklik. Demensie en Alzheimer se siekte is ook onlangs by dié jong man gediagnoseer.
KZN-vloede: Sterftes aangemeld, nog reën verwag
Swaar reën die afgelope paar dae oor dele van KwaZulu-Natal het tot sterftes gelei en nog reën word Dinsdag verwag.
Oud-SVA-klerk tronk toe vir diefstal
“Die feit dat sy skuld beken het, kan nie as berou beskou word nie, maar eerder spyt omdat die staat ʼn sterk saak teen haar gehad het.”
Staal jouself teen seisoensoorgangsiektes
Ons moet deurgaans, maar veral met die oorgang van seisoene, ons liggame se immuunvesting versterk om ons teen verkoue, griep en ander infeksies te vrywaar. Doen dit so!
Verbruikers jag winskopies terwyl vleisprys bly styg
Die syfers wys hoe gevoelig kwesbare huishoudings tans vir kosinflasie is. Hulle skaal af na meer kostedoeltreffende produkte en plaasvervangers terwyl hul begrotings tot op breekpunt gedruk word.
Gedagte vir die dag: Moenie die evangelie verander nie
Wanneer die mense nog sê: “Alles is rustig en veilig,” dan skielik, soos geboortepyne ’n swanger vrou oorval, oorval ondergang hulle. Hulle sal dit beslis nie vryspring nie. (1 Tessalonisense 5:3)