Die 24-jarige man is verlede week deur die polisie in hegtenis geneem nadat die ondersoekbeampte per toeval ʼn wenk ontvang het oor waar hy skuil.
Lees meerAlles vir Donderdag 14 April 2022
DA wil MRK toe oor Sassa-probleme
Dit is glo ʼn opdraande stryd vir behoeftiges om hierdie broodnodige toelaes maandeliks in die hande te kry.
Saamgroeiende tweeling van Limpopo sterf
Die tweeling was maar net ʼn week oud ten tyde van hul dood.
‘Moenie hasies, kuikens as geskenke oor Paasfees gee nie’ – DBV
“Ongeag hoe hasies en kuikens met Paasfees verbind word, het hierdie diere sedertdien glad nie daarby baat gevind nie.”
Elon Musk wil Twitter alleen besit
Die miljardêr dring daarop aan dat hy die enigste persoon is wat die volle potensiaal van die platform kan ontsluit.
Onafhanklike sangers, musikante vereer met Afri-Indie-pryse
Die musieklegendes Sonja Herholdt, Rina Hugo, Gert van Tonder en Johan van Rensburg is Dinsdagaand tydens die Afri-Indie-musiektoekennings in die AfriForum Teater in Menlopark, Pretoria, vir hulle lewenslange bydrae tot die plaaslike musiekbedryf vereer.
Oekraïne verskerp aanval op Rusland
Een van Rusland se grootste oorlogskepe is glo Donderdag vanaf die Oekraïense kus gebombardeer.
ToekomsVenster: Moenie God beperk
Laat God toe om jou en my paradigmas, ons vooroordele, ons misplaaste verstaan, te bevraagteken.
Weduwee doen nie aansoek om borgtog
Caroline Ann Travers het toe nie Donderdag soos verwag aansoek om borgtog in die Kempton Park-streekshof gedoen nie.
Lewenslank vir man wat bejaarde buurvrou verkrag
Die hof het gehoor dat die verkragter saam met die slagoffer se kleinkinders grootgeword het en haar dus voor die aanval vir ʼn geruime tyd persoonlik geken het.
Ondersoek gevra ná gevangenes weer ontsnap
In die jongste voorval het drie gevangenes Woensdag uit die Malmesbury-tronk ontsnap.
‘Alles is vernietig,’ sê KZN-vloedslagoffers
ʼn 21-jarige Durbanse ma is verpletter ná die dood van haar babadogter toe hul huis ineengestort het tydens die afgelope week se oorstromings.
Meer vrae as antwoorde oor gesondheidsregulasies
Die periode vir die indiening van kommentaar op die wysigings is intussen verleng.
Sesde verdagte in Fochville-moord gee hom oor
Die polisie is nog op soek na ʼn sewende verdagte in die ondersoek na die moord op Natasha Wheeler Barnard.
Kaal man op strand het polisie op hol
“Hy het toe kaal uitgetrek en in die rigting van aankomende verkeer op die M4 begin hardloop.”
’n Blik op die toekoms sal lekker wees
Dit is hierdie klein beginsels wat jou kinders ʼn onderrigbare hart gee wat fundamenteel is tot karakterbou.
Boksheld vind perfekte balans
Sebastian Rothman, die voormalige Suid-Afrikaanse en internasionale junior swaargewigbokskampioen, help nou ook buite die kryt om die sport aan die gang te hou.
Mercedes-Benz se baba-G
Dis ʼn pragtige motor én prakties. Dit is duur, maar dit bly ʼn Mercedes.
Verkeersbeamptes krap kop oor bestuurderlose motor
Hoe reik mens ʼn boete uit as daar niemand in die motor is nie?
Dié boere is klimaatslim
“Die projek het ten doel om veeprodusente te identifiseer wat klimaatslim boerderypraktyke op hul plase implementeer en passievol is oor die bewaring van hul omgewing en hulpbronne.