“Daar is onder andere Deborah Retief (Piet Retief se dogter) se graf wat skuins oorkant Gustav Preller s’n staan. Daar is ’n monument vir Eugène Marais waar hy sy eie lewe geneem het, die Transvaalse Burgeroorlogmonument en Anglo-Boereoorlog-burgergrafte.”
Alles vir Donderdag 14 April 2022
Eskom gaan langnaweek woeker om krag te herstel
Verskeie eenhede wat uitgeskop of die gees gegee het, is weer aanlyn gebring, maar Eskom waarsku die gevaar van beurtkrag is nog nie verby nie.
Video: ‘De Kleine Griet’ span sy seile by spoggerige première
Dié splinternuwe Afrikaanse komediereeks speel op ʼn VOC-skip af en kan nou gratis op AfriForumTV gestroom word.
Aussies tops, maar Proteas is ook sterre
Spelers soos Shabnim Ismail, Laura Wolvaardt en Marizanne Kapp tel onder die voorste spelers ter wêreld.
Drie ontsnap uit Malmesbury-tronk
ʼn Sirene het glo in die dorp afgegaan en inwoners is in kennis gestel van die ontsnapping.
Krokodille in KZN se strate
Sosialemediagebruikers krap ook kop oor ’n foto wat versprei is van ’n voorwerp wat soos ʼn haaivin lyk in die water op die N2-snelweg in Durban.
ANC-beleid kragteloos wanneer boere saamwerk
Indien ʼn plaas uit produksie gaan, is die kans groot dat dit ʼn plakkerskamp of deel van ʼn megaboer se onderneming gaan word.
Speed Triple word net beter
Nou het Triumph die RR‑weergawe van die Speed Triple plaaslik bekend gestel en dit is vir my die mooiste Triumph nog!
Voel jy die las van die ANC se belastingskuld?
Met ander woorde – ons moet al hoe meer belasting betaal én al hoe meer doen wat die staat faal om te doen.
SA se ontginningstrategie vir mynbedryf sit pot mis
Suid-Afrika is onder die tien lande wat die minste aantreklik vir beleggers in mynbou is en die DA sê wat onder meer nodig was, is ʼn rekord wat wys wie besit watter mynregte hier en hoe korrupsie gestuit gaan word.
Eskom sit ligte dalk volgende week ook af
Volgens die kragvoorsiener is 14 471 MW onbeskikbaar weens onvoorsiene ineenstortings.
Kyk: Brevis slaan ’n allemintige ses van 112 m
Die Protea-keurders sal die jong Pretorianer in watte moet toedraai. Die vraag is net of hulle dit sal doen.
Man vasgetrek ná Kameeldrift-aanval
Die man word sedert Februarie gesoek nadat ’n inwoner van Kameeldrift-Wes in Pretoria op sy kleinhoewe aangerand is.
Luister: Poppie Viool vermurwe harte
Op die agtersitplek van ʼn vreemde, luukse motor sit die 12-jarige Poppie Viljoen met Oupa se viooltas op haar skoot, op pad na ʼn nuwe, vreemde kinderhuis.
‘In die sop’ terug vir tweede seisoen
’n Paar Suid-Afrikaanse restaurante trek weer nuwe baadjies aan in die nuutste en tweede seisoen van “In die sop”.
Vyf heerlik geregte vir Paasfees
Van Ouma se plaaskoekies tot smaaklike kerrievis, hierdie disse sal ongetwyfeld vir ‘n kleurvolle Paasfeestafel sorg.
Dié pizza maak dalk kinders siek
Volgens owerhede is die teenwoordigheid van knaagdiere in die fabriek bespeur.
KZN-vloede: Dodetal styg verder; ramptoestand afgekondig
’n Gr. 5-leerling, haar ma en ouma is dood nadat hul huis in ’n modderstorting meegesleur is.
62-jarige vas na moltrein-skietery
’n 62-jarige man is in hegtenis geneem in verband met Dinsdagoggend se voorval waar tien mense op ʼn volgepakte moltrein in Brooklyn, New York, geskiet is.
Vier polisiebeamptes in howe vir korrupsie, verkragting
“Sy beweer die beamptes het haar verkrag terwyl sy geboei was.”