Meer as 3 000 paaseiers is aan behoeftige kinders en bejaardes op die dorp uitgedeel.
Lees meerAlles vir Saterdag 16 April 2022
Luister: Praktiese wenke om ʼn ongesonde spysverteringstelsel te herstel
Dr. Vanessa Lapiner deel ʼn paar algemene wenke wat enigiemand vandag kan begin volg om ʼn ongesonde spysverteringstelsel te balanseer en herstel.
‘Dronkbestuurder’ ry verkeersbeampte om
ʼn Asemtoetser het glo aangedui dat die motoris die alkohollimiet ver oorskry het.
Gee jou snoeiskêr vrye teuels
Dit gaan ʼn bietjie oefening en soms heelwat geduld verg, maar wanneer jy eindelik met jou meesterlike vormsnoeikunswerk kan spog, sal dit beslis die moeite werd wees.
Egpaar bedrieg ouetehuis glo uit R2,2 miljoen
Die man het dié geld glo aan ʼn onderneming wat hy saam met sy vrou besit, oorbetaal.
‘Car S.O.S.’ terug op kassie
Vir motorentoesiaste is daar min dinge so mooi as ʼn ou motor wat tot sy eertydse glorie herstel word.
Harry en Meghan in EU ná draai by koningin
Die hertog en hertogin van Sussex was nog nie weer saam in die Verenigde Koninkryk sedert hulle twee jaar gelede na Noord-Amerika verhuis het nie.
Rhoda Kadalie sterf
“Wat my die meeste van Rhoda opgeval het, is hoeveel lewens sy in haar leeftyd aangeraak het.”
Foto’s: Fietstrap, Weskus-lekkernye in Doringbaai
Diegene wat graag wil draf, stap of trap terwyl hulle in Doringbaai kuier moenie die Viswater-bergfietsroete misloop nie.
Renosterstropers moet 12 jaar sit
Die renosterhorings was in foelie toegedraai en in swart plastieksakke versteek.
‘ANC laat toe dat misdaad WK versmoor’
Die burgerregtegroep Action Society doen ’n beroep op die desentralisasie van die SAPD in die Wes-Kaap.
Hollywood: Tish en Billy Ray se paaie skei; Gangnam Style-sanger maak weer musiek
Vir ’n derde keer in ’n 28 jaar lange huwelik wink egskeiding vir Billy Ray Cyrus en sy vrou, Tish Cyrus.
Curriebeker-reeks: Cheetahs bo, maar kou klippe teen WP
Die WP het heel verrassend sy man baie goed in die vaste fasette gestaan.
Gholf: Van Rooyen beur na vore
Erik van Rooyen het 67 houe in die tweede ronde van die Heritage-toernooi aangeteken.
Europese rugby: Blondekop Faf stuur Sale tot laaste agt
Sy aangeë was lank en suiwer, sy taktiese skopwerk puik en sy breekslae en verdediging pure goud.
Man met byna 100 vervalste dokumente betrap
Bedrieglike Covid-19-inentingsertifikate is ook in die man se besit gekry.
Luister: Mini-dokumentêr vier Briels
“Die Briels was deurgaans eerlik en opreg in hulle musiek.”
Kaapstad-metro stel beurtkrag-app bekend
Gebruikers kan die app ook gebruik vir inligting oor waar om voorafbetaalde krag te koop en elektrisiteitsdiensversoeke aan te meld.
Miljarde nodig vir paaie in KZN
Pres. Cyril Ramaphosa het die versekering gegee dat geld “nie ʼn probleem sal wees nie” om gemeenskappe in vloedgeteisterde gebiede by te staan.
Ietermagog-kliniek reddingsboei vir bedreigde spesie
Ietermagogs is waarskynlik die mees gesmokkelde soogdiere ter wêreld, gesog vir hul skubbe. Maar in Johannesburg word daar sonder ophou gewerk om ietermagogs wat uit die kloue van stropers gered is, ʼn tweede kans op oorlewing te gee.