“Rhoda het met leeuemoed geveg vir dit waarin sy glo. Dit het die respek van baie mense afgedwing, al het ons soms nie met haar saamgestem nie.”
Alles vir Sondag 17 April 2022
Paasfees-oordenking: ‘Wie laaste lag, lag die lekkerste’
“Die kruisdood, die Jesus, die een wat bespot was, het gewen. Toe het die kruisdood die laaste lag gehad.”
Foto’s: Stropers kry bloedneus in Tafelberg-reservaat
Die span het afgekom op duiktoerusting en ander items wat gebruik word vir die onwettige stroping van perlemoen.
SA se Omikron-vlaag dalk nié so ‘lig’
Dit wil voorkom of Eerstewêreldlande veel meer sterftes as Suid-Afrika weens die Omikron-variant aangeteken het, maar kenners meen dié syfers moet in konteks gesien word.
Gedagte vir die dag: Die graf is leeg en oop
“Wie sal vir ons die klip voor die ingang van die graf wegrol?” (Markus 16:3)