Die regering is veral bekommerd oor skade wat aan die Durbanse hawe aangerig is en die ekonomiese gevolge wat dié skade op die hele Suid-Afrika kan hê.
Lees meerAlles vir Maandag 18 April 2022
ToekomsVenster: ’n Pad van vernedering
God word mens. Wie kan dit bedink en wie kan dit verstaan en tog is dit wat gebeur?
Ontvoerders gedy in die Oos-Kaap
Meer as tien mense word weekliks in die Oos-Kaap ontvoer. Byna die helfte van dié slagoffers word aangerand, verkrag of selfs vermoor.
Honderde skole in KZN nié Dinsdag oop
Pres. Cyril Ramaphosa het intussen aangedui hy sal die land vanaand toespreek oor die land se reaksie op die oorstromings.
Foto’s: Herstel van Notre Dame vorder
Die Notre Dame-katedraal is eindelik ná ’n reuse-skoonmaaktaak tot sy oorspronklike kleur herstel.
Verbruikersake: Varsproduktemarkte nou ondersoek
Verbruikers kan nou kommentaar lewer oor die ondersoek se verwysingsraamwerk voordat die ondersoek begin. Ina Opperman het gaan kyk wat die oogmerke en bestaande verwysingsraamwerk is.
Rut en Boas: ʼn Eietydse liefdesverhaal
Toe sien sy die man wat vinnig nader kom en sy help Josebed orent. “Hier kom hy. Dis die man Boas.”
Brand in Langa laat 1 200 dakloos
Vier van die brandslange is deur lede van die gemeenskap afgesny terwyl brandweermanne probeer het om die brand te blus.
Ou PlayStation toe nie ʼn bom
Die polisie se bomspan is na die Logan- internasionale lughawe ontbied nadat ʼn verdagte pakkie in ʼn reistas ontdek is.
Sepiegids: Trouklokke lui in ‘Suidooster’ en jong dokters beïndruk in ‘Binnelanders’
Met Maroela Media en kykNET se sepiegids kan jy nou weekliks ʼn voorsmakie kry van die gebeure in jou gunstelingsepie.
Advertensies hou media aan die lewe
Dit is daarom wenslik om advertensies nie as euwels te beskou nie, maar die nut daarvan te erken — dalk “noodsaaklike” euwels.
Ongelukke eis reeds talle oor Paasnaweek
Motoriste is gemaan om ekstra waaksaam te wees en voorsiening te maak vir nat weerstoestande wat waarskynlik Maandag sal voortduur.
Luister: Só bemiddel kuns moeilike gesprekke
Die Fiësta-wenner en Kanna-benoemde kunskurator Dineke van der Walt het ook iets te sê vir elkeen wat dikwels na kunswerke kyk en voel dat hulle dit self “beter sou kon doen”.
Weermag amptelik in KZN ontplooi
Altesaam 10 000 troepe, onder wie ingenieurs en mediese personeel, is onmiddellik beskikbaar gestel om bystand te bied as deel van operasie Chariot.
Hemofilie: Seldsame bloedsiekte
Ofskoon dit baie seldsaam is en slegs een uit elke sowat 10 000 mense hiermee gebore word, is duisende mense wêreldwyd óf onbewus dat hulle hieraan ly óf ontvang nie die nodige mediese behandeling nie.
Duitser val meters ver op Leeukop
Die toeris het geval toe hy probeer het om ʼn item terug te kry wat deur ʼn ander stapper laat val is.
Uitbreking van hepatitis in Brittanje ondersoek
Van dié gevalle was só ernstig dat pasiënte na spesialis-lewereenhede oorgeplaas moes word en ses kinders moes leweroorplantings kry.
Immigrante nie die oorsaak van SA se probleme – Navorsers
Immigrante maak volgens SSA se opnames sedert 2011 net 10% tot 12% van die arbeidsmark uit.
Polisielede, K9-hond sterf in KZN-oorstromings
Altesaam 31 polisielede word direk deur die vloede geraak – sommige het beserings opgedoen terwyl ander skade aan hul woonplekke gehad het.
‘Net koffie’ se Texas-koffie-brownies
Die tweede episode van Henriëtte Marx se TV-program, Net koffie, het smaaklike koffie-gegeurde ‘brownies’ opgelewer.