Die Netcare-groep het intussen ook ʼn projek van stapel gestuur. “As elkeen net een kombers, een blikkie kos en ʼn bottel water kan skenk, sal dit ʼn reuseverskil maak vir die mense van KwaZulu-Natal.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 19 April 2022
Veediefstal buite beheer
“Veediefstal is buite beheer weens die onvermoë van die polisie om veediefstalsake op te los.”
Beter reëls vir voorkoming van bek-en-klouseer gevra
“Dit is duidelik dat die grensdraad nie onderhou word nie en dat vee dus in aanraking kom met wilde diere, soos buffels wat bekend is as draers van die bek-en-klouseervirus en sodoende ander diere daarmee kan besmet.”
Aansoek vir lasbriewe teen BLF ná haatspraak-uitspraak
Dit volg nadat die BLF versuim het om om verskoning te vra en kompensasie aan slagoffers te betaal ingevolge ʼn hofbevel wat vroeër vanjaar teen hulle uitgereik is.
Potch-ongeluk eis 5
Vyf mense is Dinsdagmiddag dood en agt beseer tydens ʼn ongeluk op die N12 tussen Potchefstroom en Fochville.
ToekomsVenster: Het Jesus al jou voete gewas?
Dit is teen hierdie agtergrond dat Jesus hierdie taak op Homself neem. Dit is ‘n liefdesdaad en ook ‘n metafoor vir wat Jesus later aan die kruis en opstanding sou doen.
Kaapse Forum ontketen hewige debat
ʼn Verhitte – plek-plek kan ʼn mens selfs sê histeriese – debat het in Suid-Afrika losgebars na aanleiding van die stigting van Kaapse Forum, ʼn organisasie vir bruin mense wat hom vir federalisme en bruin minderheidsregte wil beywer.
Sesde verdagte in Fochville-moord hoor oor borgtog
Die polisie is nog op die spoor van ʼn sewende verdagte in die moord op Natasha Wheeler Barnard.
Durban-hawe weer funksioneel ná vloedskade
Die agterstand met die verwerking van duisende vraghouers sal binne die volgende paar dae opgeklaar word, terwyl herstelwerk aan die spoornetwerk ook reeds begin het.
Borgtog vir Clover-twee geweier
Die ondersoekbeampte in die saak het intussen aan Maroela Media bevestig dat nóg ʼn verdagte in die saak in hegtenis geneem is.
Ontdek jou nauurse studieopsies vir 2023
Dié nauurse model bied ʼn gerieflike rooster vir enige persoon met ʼn besige skedule wat reeds werk of ander drome najaag.
Boekresensie: Kosbaar
Ek het nou maar eenmaal ’n swakheid vir kookboeke, en deesdae s’n is mos kunswerke in die kleine.
Lewis soek Suid-Afrika op F1-kalender
“Die een wedren waarna ek rêrig uitsien, is in Suid-Afrika.”
Talle vrae oor bemanning ná oorlogskip sink
Verskeie gesinne sukkel nou om hul geliefdes op te spoor nadat hulle op die Moskva aan diens was.
Liggame van kinders in stroom gevind
“Die watervlakke in die meeste rivierstrome in Johannesburg is hoog weens die swaar reënval oor die Paasnaweek.”
Duisende kies kat moet bly
Ondanks pogings om vir haar ʼn huis te vind, keer sy telkens terug na die paleis in Kroasië se toeristestad Dubrovnik.
Wenners van Pretoria Buitelug Ekspo en Fees-kaartjies aangewys
Baie geluk aan Benita Peens, Veronica Kapp, Alida Jacobs en Ansie Muller wat kaartjies na die Pretoria Buitelug Ekspo en Fees, wat hierdie naweek plaasvind, gewen het.
Trouklokke lui binnekort vir sepiester
“Wilhelm het heelpad ’n buidelbeursie gedra. Ek het gewonder waarom, dis mos ’n vreemde ding om op die strand te dra.”
Charlize Theron, Avbob bied hulp aan vloedslagoffers
“My tuisland, Suid-Afrika, gaan deur ’n geweldige moeilike tyd, en terwyl ek weet dat talle dele van die wêreld op die oomblik in pyn is en baie van ons as wêreldburgers gevra word, hoop ek dat jy dit in jou hart sal vind om te help.”
Ramptoestand kan weer lank geld
Verskeie lande het al met Suid-Afrika kontak gemaak oor die oorstromings.