Die verdagtes kon aanvanklik nie geldige dokumente aan polisiebeamptes verskaf nie. Dit is toe dat die polisiebeamptes verdere ondersoek instel en op rolle en rolle koperkabel afkom.
Alles vir Dinsdag 19 April 2022
eThekwini ontken werker steel koshulppakkies
’n Video waarin ’n werknemer van die munisipaliteit daarvan beskuldig word dat sy ’n bakkievrag kospakkies gesteel het, doen tans die rondte op sosiale media.
Gedagte vir die dag: Gehoorsaamheid is die bewys
Wie egter sy woord gehoorsaam, in só ’n persoon se lewe het die liefde vir God regtig sy doel bereik. Daardeur weet ons ook dat ons baie nou aan Hom verbind is. (1 Johannes 2:5)