As jy genoeg tyd op hande het en gereed is vir ’n uitdaging, is dié resep die een vir jou.
Alles vir Donderdag 21 April 2022
Oudleerder dalk vir rooftog by KZN-skool verantwoordelik
Agt mense is glo met ’n haelgeweer in die skool se personeelkamer aangehou.
Bedrogsaak oor omstrede behuisingsprojek dan in hof
Die verdagtes het na bewering meer as R2 miljoen van ʼn R15 miljoen-tender geëis wat vir die bou van 192 sinkhuise en 53 toilette gebruik sou word.
Tshwane ontplooi reddingspanne na KZN
“Die span sal in KwaZulu-Natal bly om humanitêre bystand aan die mense van KwaZulu-Natal te bied.”
Meer as 1 miljoen Oekraïners keer terug na hul land
Daar is intussen aangekondig dat die beleërde hawestad Marioepol “binne ure kan val”.
‘Minder’ sake, maar heelwat meer vee dalk gesteel
TLU SA sê die syfers kan dui op groter sindikaatbedrywighede en moet gevaarligte laat flikker.
Gedagte vir die dag: Trek jou aan!
Julle moet die Here Jesus Christus “aantrek” … (Romeine 13:14)