“Die hartseer ding is dat dit ʼn realistiese moontlikheid is,” het die Britse premier, Boris Johnson, Vrydag oor die verloop van die oorlog in Oekraïne gesê.
Lees meerAlles vir Vrydag 22 April 2022
Beskuldigdes pleit op eerste dag van Meyiwa-verhoor
“Hoewel dit stotterend begin het, het die verhoor darem uiteindelik ná agt jaar ’n aanvang geneem en ons is hoopvol dat dit na dese gladder sal verloop,” sê adv. Gerrie Nel.
Niemand nog vas ná student se dood
Amanda Lightfoot het verlede Donderdag in haar stilstaande motor gesit toe ’n onbekende man haar genader en met ʼn skerp voorwerp gesteek het.
ToekomsVenster: Dié graf is leeg
Ons dien ʼn lewende Here. Daaroor is daar geen twyfel nie.
Trompop botsing eis lewe van vyf in Vrystaat
Twee wrakke is ineengestrengel langs die pad aangetref.
Nuwe Kaapse LUR vir onderwys aangewys
David Maynier se aanstelling is maar een van verskeie veranderinge wat Alan Winde, Wes-Kaapse premier, Vrydag aan sy provinsiale kabinet aangekondig het.
Man lank tronk toe vir brand op trein
Dit het tydens die verhoor aan die lig gekom dat die taxibedryf bevoordeel word wanneer treine buite diens gestel word.
Video: Meet self jou korrekte bra-grootte in ʼn japtrap
Is jy deel van die 80% van vroue wat steeds nie die regte grootte bra dra nie? Dan is hierdie video vir jou!
Naudé wen Hertzogprys met ‘Dol heuning’
Prof. HP van Coller, Fanie Viljoen, Jaco Jacobs, Ashwin Arendse en Frederik de Jager is ook met SA Akademiepryse vereer.
Wagte rand tiener glo aan oor R50
Die beweerde aanranding het plaasgevind nadat die tiener glo versuim het om vir die veiligheidswag ʼn koeldrank te koop, of die geld wat vir hom gegee is, aan haar terug te besorg.
Twitter-aandeelhouers nou in Musk se visier
Twitter se bestuur het intussen ʼn regsplan aanvaar om die miljardêr se pogings om beheer oor die maatskappy te verkry, af te weer.
Bejaardes deur kragopwekkerwalms oorval
Met die sekuriteitslede se aankoms op die toneel het hulle die bejaardes bewusteloos in die motorhuis aangetref.
Swemkampioen geskors ná Russiese saamtrek
Die Russiese kampioen is ook een van sy borgskappe kwyt weens sy teenwoordigheid by die pro-Poetin-saamtrek.
Beurtkrag-blaaskans dié naweek
Altesame nege eenhede by verskeie kragsentrales behoort deur die loop van die naweek weer in diens gestel te word, wat druk op die netwerk sal help verlig.
Boekresensie: C.J. Langenhoven se spookstories
Ek glo die bundel sal ’n nuwe generasie Langenhoven-lesers aanspoor om hulle verbeelding te gebruik en ook vir Ouma en Oupa te vra om vir hulle stories uit dié se kleintyd te vertel. Daar is sóveel kosbare familiestories wat verlore gaan omdat dit nie opgeteken word nie.
‘Verwyder ollie uit dieretuin,’ eis groep
Die groep organisasies is lank al bekommerd oor Charlie se gesondheid nadat hy in Oktober glo siek geword het.
Bulls wil dinge warm maak vir Benetton
“Ons hoop dat Benetton ’n goeie tyd in Suid-Afrika sal hê, maar op die speelveld gaan dit ’n ander storie wees.”
Niks kom van multi-miljoenrandse toerismeprojek
Twaalf jaar nadat die departement van toerisme R9,3 miljoen bestee het aan ʼn ontwikkeling- en erfenisprojek in Limpopo, het hulle steeds niks om vir dié geld te wys nie.
Resep-video: Slaai in ’n bottel
Die slaai is veral lekker as dit ’n rukkie gestaan het en kan vir sowat vier dae in die yskas gehou word.
Polo Perfek
Die kombinasie van gemak, gereedskap en kalibrasie maak die Polo perfek. Veral teen R350 000.