Die KwaZulu-Natalse departement van onderwys het bevestig dat altesaam 630 skole in die provinsie deur die vloede geraak is.
Lees meerAlles vir Sondag 24 April 2022
Tandtegnici sukkel om te registreer
Die departement van hoër onderwys en opleiding is vuur en vlam om agter die kap van die byl te kom waarom afgestudeerde tandheelkundige tegnici nie by die Suid-Afrikaanse Raad vir Tandtegnici (SADTC) kan registreer nie.
Hommeltuig-ongelukke só hokgeslaan
Die nuwe navorsing kan help om outomatiese botsingsvoorkoming aan ʼn groter getal hommeltuie te verskaf wat pakkies by onafhanklike bestemmings aflewer.
Gholf: Ahlers wen Spelerskampioenskap
By die Zurich Classic op die Amerikaanse PGA-toer, wat in spanformaat gespeel word, is die Suid-Afrikaners Garrick Higgo en Branden Grace (-24) vyf houe agter die voorlopers, Xander Schauffele en Patrick Cantlay (-29).
Dis Verstappen, Red Bull se dag
Wêreldkampioen Max Verstappen (Red Bull) het die Emilia Romagna Grand Prix by Imola in Italië op ʼn drafstap gewen.
Oekraïne wil einde aan oorlog maak
’n Missiel het ’n residensiële gebou in die Swartsee-hawe van Odessa getref en agt mense, onder wie ’n drie maande oue baba, is dood en minstens 18 gewond.
Vloede: Derduisende ingesamel vir oorlede huishulp se kind
Die Sponnecks sê hul huishulp en tuinier was soos familie en sou dieselfde vir húlle kinders gedoen het, indien die bordjies verhang was.
‘De Villiers, ʼn gerespekteerde kaptein’
Dawie de Villiers het die rekord vir die meeste toetse as Springbokkaptein gehou totdat hy in 1995 deur Francois Pienaar verbygesteek is.
Laat maatskaplike toelae ‘klap in gesig’ vir begunstigdes
“Miljoene desperate begunstigdes maak op die toelaes staat omdat dit hul enigste bron van inkomste is.”
Solidariteit dien kommentaar in oor gesondheidsregulasies
“Dit is ooglopend dat die meeste van die voorgestelde regulasies bloot gekopieer en geplak is. Dit is die 2020-regulasies wat nou permanent gemaak word en dit is totaal irrasioneel.”
Spanwerk, alles vir ses sussies!
Die krag van ‘n gemeenskap wat saamstaan help om 6 sussies se toekoms bou.
Robertson: ’n Vallei vol vriendskap en wyn
Ek wou ontsnap uit die rumoer in Kaapstad en hier ontdek ek alles waarna ʼn hart soek wat moeg is vir die stadslewe. Die natuurskoon is soos merlot vir die siel.
Foto’s: Iets vir almal by Pretoria Buitelug Ekspo en Fees
Musiekliefhebbers wat gou spring, kan ook nog vanmiddag sangers soos Bok van Blerk, Karlien van Jaarsveld en Du Preez en Band op dié fees se verhoog sien. Trek jou tekkies aan en laai die kampstoele in die motor en kom geniet ʼn veelsydige fees, wat pret en vermaak vir die hele gesin beloof
Twee dood, talle beseer in Secunda-ongelukke
Die ongelukke het etlike minute uitmekaar in Secunda plaasgevind. In die een ongeluk is twee mans op die toneel dood verklaar.
Man daag ná ‘sy begrafnis’ by vriend se huis op
Die hof het intussen beslis dat Frankie Kerrigan se gesin sowat R22,8 miljoen in skadevergoeding moet ontvang.
Gaan Tyson Fury weer boks?
Britse bokser Tyson Fury het weer daarop gesinspeel dat hy sy handskoene gaan ophang, maar dis nie die eerste keer nie.
Legendariese Bokkaptein oorlede
Dawie de Villiers was tussen 1965 en 1970 die kaptein van die Springbok-rugbyspan.
Drie maklike wenke vir gevlekte plastiekware
Bleikmiddels is natuurlik staatmakers, maar daar is ook ander eenvoudige oplossings vir jou gevlekte plastiekware en dié met onplesierige kleure en geure.
Tolgeldverligting op KZN-roetes
Talle alternatiewe paaie is gesluit weens vloedskade wat nou herstel moet word en dit het daartoe gelei dat plaaslike inwoners en ander motoriste genoodsaak word om tolgeld op die N2 te betaal.
Marco Jansen verwoes Faf-hulle
Suid-Afrika se blitsbouler Marco Jansen het in een boulbeurt van Faf du Plessis (5), Virat Kohli (0) en Anuj Rawat (0) ontslae geraak.