Die tiener het na bewering van die polisie af weggejaag toe hy in Pedrie Wannenburg en sy gesin se motor vasgejaag het.
Alles vir Sondag 24 April 2022
Rugby: Esterhuizen druk wendrie
Die Suid-Afrikaanse kragsenter André Esterhuizen het gister die wendrie vir Harlequins in die Engelse Premierskap gedruk.
Bfn-polisieman se moordenaar tronk toe
Konst. Ofentse Odirile Katlego Mokgadinyane (31) is op 12 Oktober 2020 in sy huis in Bloemspruit, Bloemfontein, tydens ’n huisroof doodgeskiet.
Motorsport: Verstappen spring voor weg
Die plaaslike ondersteuners se aandag sal egter op Charles Leclerc, wat in die tweede plek wegspring, en Carlos Sainz, in die vierde plek, gefokus wees.
36 leerders glo vir dagga geskors
Die skool se beheerliggaam stel tans ondersoek in om uit te vind wie die dagga onder die leerders verkoop en versprei het.
Tennis: Reën speel baas in Barcelona
In die mansenkelspel van die Barcelona-Ope was die telling tussen Diego Schwartzman van Argentinië en Pablo Carreno Busta van Spanje 2-2 toe daar halt geroep is.
Olifantgetalle in Kruger ‘buite beheer’
Volgens kenners is daar ongeveer 40 000 olifante in die park en sal die getalle tot tussen 4 000 en 5 000 verminder moet word om die plantegroei kans te gee om te herstel.
Gedagte vir die dag: 100 miljoen getuienisse!
Kom ons hardloop met volharding op die baan wat voor ons uitgestrek lê, ons oë vasgenael op Jesus, die Voorganger en Voleinder van ons geloofswedloop. (Hebreërs 12:2)