Vragmotorbestuurders word gemaan om te alle tye bedag te wees, veral wanneer hulle onbekende kliënte gaan ontmoet.
Lees meerAlles vir Maandag 25 April 2022
Staatsaanklaer se vervreemde vrou wou hom laat vermoor
Die motief vir die komplot was glo ‘n egskeiding.
Veldwagters verdink van korrupsie
“Die verdagtes het na bewering taktiese inligting aan renosterstropersindikate verskaf in ruil vir groot bedrae kontant.”
Klante, werkers in Ackermans aangehou
Klante en werkers is Sondag in ʼn Ackermans in KwaZulu-Natal deur gewapende rowers aangehou.
Neasa pak Saru oor verpligte inentings
Die organisasie rig ʼn pleidooi in die ope brief aan Saru om nie Covid-19-inentings te verplig nie.
Drie beseer ná ontploffing in Pta-Wes
Die drie mans was glo besig met instandhoudingswerk toe die ontploffing plaasgevind het.
C-klas nie net ʼn mooi gesiggie
Maroela Media het die Mercedes-Benz C-klas se C220d en C200 vergelyk en besluit watter een is beter.
ToekomsVenster: Die Here is op hierdie plek
Ons beleef God nie altyd ewe naby nie maar dit is tye waar ons soos ʼn Jakob moet bely: “waarlik, die Here was op hierdie plek”.
Situasie by Durban-hawe ‘beroerd’
Dit lyk wel of herstelwerk van infrastruktuur soos paaie fluks vorder.
Oorwinning vir UV-studente wat nie wil ent
Free State for Choice (FS4C), ʼn organisasie sonder winsoogmerk, het sy hofsaak teen die Universiteit van die Vrystaat (UV) teruggetrek nadat die inentingsmaatreëls verslap is.
Tronkstraf vir rowers wat Mpumalanga teister
Die skuldiges het onder meer ʼn bejaarde op ʼn plaas aangeval en is later deur boere in die omgewing vasgetrek.
Ouers, hanteer só ʼn slegte skoolrapport
“Jou kind is soveel meer as ʼn rapport en akademiese prestasie.”
Kommer oor nadoodse ondersoeke by Phoenix-lykshuis
Weens ʼn gebrek aan deurlopende watertoevoer, hoop liggame by die staatslykshuise glo op omdat nadoodse ondersoeke nie gedoen kan word nie.
Trokdrywer dalk ontvoer
Die vragmotorbestuurder is Vrydag laas gesien.
Nóg vrae oor kommentaarproses vir gesondheidsregulasies
Die departement van gesondheid het glo sowat 150 000 kommentare ontvang, maar AfriForum en DearSA sê meer as 310 000 kommentare is net deur hul platforms aan die departement gestuur.
‘Ons is nie kwaad’ – Callie Wannenburg
“Ek voel jammer vir die kind. Hy het ʼn verkeerde besluit geneem en nou gaan hy vir die res van sy lewe met daardie gevolge moet sit.”
Foster verlang na SA Superspanne
“In ’n perfekte wêreld sou ek mal daaroor gewees het as Suid-Afrikaanse spanne nog in die kompetisie was.”
Toneelgeselskap van ‘Die Gelofte’ kuier by monument
Dr. Danie Langner, besturende direkteur van die FAK en die Voortrekkermonument, het self die toer gelei.
Nog sterftes ná brand by Russiese navorsingsentrum
ʼn Foutiewe elektriese kabel het glo tot die brand gelei, hoewel toevallige brande in Rusland gereeld voorkom weens verouderde infrastruktuur en ʼn gebrek aan veiligheidsmaatreëls.
‘Shoot for Food’ samel kos vir diere in
Met ’n bewoë stem vertel Cat Schramm, die fotograaf agter die Shoot for Food-inisiatief, hoe groot sukses vanjaar se projek was.