Sommige vrugteboorde, skadunette, trekkers en spuitmasjiene is sedert verlede week aan die brand gesteek, terwyl besproeiingstelsels uit die grond geruk is.
Alles vir Maandag 25 April 2022
Afrikaanse-kunstenaar spog met eie grimeerreeks
Die reeks sluit onder meer onderlaag, lipstiffies, blospoeier en ʼn oogskadupalet in.
Waarskuwingsligte flikker weer by Eskom
“Ons maak staat op noodkragreserwes om vanaand in die vraag na elektrisiteit te voorsien.”
Blitsige Max ook deur Laureus vereer
Die 24-jarige Nederlander het hulde aan sy span en pa gebring nadat hy Laureus se gesogte sportman van die jaar-toekenning in ontvangs geneem het.
Posduif koer weer met nuwe enkelsnit
Wanneer die dreunende dromme, musiekinstrumente en jolige stemme oor die vertrekke weerklink waar die groep optree, begin hul harte sommer saam met die ritme bons.
Vrou gered wat selfoon uit toilet wou haal
ʼn Vrou moes deur brandbestryders gered word ná sy in ʼn puttoilet geval het
Wêreld se oudste mens sterf
Kane Tanaka is in 2019 deur Guinness World Records as die oudste lewende mens erken.
Macron seëvier, met kleiner voorsprong
Macron is die eerste Franse president in twee dekades wat vir ʼn tweede termyn herverkies is.
Vooruitsig vir tweede kwartaal lyk droewig
Die oorstromings in KwaZulu-Natal en beurtkrag is sommige van die faktore wat die Suid-Afrikaanse ekonomie rem.
Sepiegids: Hartseer nuus vir Simon in ‘GMR’
In “Binnelanders” is At op soek na ʼn nuwe handlanger, en Thys is woedend oor Dominique se onthulling in “Arendsvlei”.
Foto’s: Vlieënier ruil in die lug sy vliegtuig
Sy neef Andy Farrington se poging was ongelukkig nie suksesvol nie.
Engelse vry glo (weer) na Kirsten
“Gary Kirsten sal waarskynlik ’n goeie keuse as hoofafrigter wees,” het Rob Key in sy dae as krieketkommentator gesê.
‘Lig aan die einde van beurtkrag-tonnel’ – Ramaphosa
“Daar is 58 projekte in ontwikkeling in die pyplyn met ʼn gesamentlike kapasiteit van 4 500 MW, waarvan baie vanjaar met konstruksie sal begin.”
Boek: ‘Katastrofe ’ – De Wet Hugo
ʼn Katastrofe het Katjiesfontein getref.
Enigste oorlewende vra na pa, sussie ná ongeluk
Rae Braun, wat die naweek saam met haar pa en sussie in ʼn motorongeluk was, toon tekens van beterskap, maar vra reeds na hulle.
Polisie net betyds toe kapers by Numbi toeslaan
Ons het begin ry, maar die voertuig het ons agterna gesit. Dit het in ʼn hoëspoed-jaagtog ontaard – soos ’n mens altyd in die flieks sien.”
Resep: ‘Net Koffie’ se geroosterde biefstuk met sitrusblatjang
ʼn Gewone biefstuk sal net nooit weer dieselfde proe nadat jy dié heerlike resep probeer het nie.
Woord: tersluiks
Wat beteken dit om tersluiks na iemand te loer? Lees vandag se taaltoffie om meer te wete te kom.
ANC-regering blaas R1,4 miljard op verblyf, vermaak en spyseniering
Die bedrag wat op partytjies, aandetes en hotelle bestee is, is genoeg om etes aan meer as 250 000 behoeftige leerders vir hul algehele skoolloopbaan van 12 jaar te verskaf.
Malaria maak steeds amok onder miljoene
Wêreldmalariadag word jaarliks op 25 April gevier om die aandag te vestig op die pogings wat aangewend word om malaria te bekamp, en mense aan te moedig om die nodige stappe te doen om hulself te beskerm.