Krieket Suid-Afrika moet nou boonop pa staan vir die regskoste.
Alles vir Maandag 25 April 2022
Veldwagters in Krugerwildtuin vas vir bedrog
Twee veldwagters verbonde aan die Krugerwildtuin is Saterdag in Skukuza in hegtenis geneem op aanklagte wat verband hou met korrupsie, bedrog en geldwassery wat met…
‘Kaper’ doodgeskiet tydens skietgeveg met polisie
Volgens inligting het die verdagtes die vrou en kind ’n paar kilometer vanwaar die motor gekaap is, afgelaai. Die man is in die bagasiebak van die motor aangehou.
Pasgebore baba langs pad gevind
Die gemeenskapslid het die baba glo in ’n swart plastieksak gevind.
Covid-19-gevalle neem weer toe
Altesaam 3 222 nuwe Covid-19-gevalle is Sondagaand aangemeld.
Gedagte vir die dag: Genade, vergifnis en kanse
Jesus vra hom die derde keer: “Simon seun van Johannes, het jy My lief?” Petrus… antwoord Hom: “Here, U weet alles. U weet dat ek U liefhet.” Hy sê toe vir hom: “Laat my skape wei.” (Johannes 21:17)