“Hierdie tendens om onverantwoordelike uitlatings te maak, spesifiek om te sê dat die NGV teen die einde van die jaar in werking sal tree, en dan te maak asof dit nie is wat jy gesê het nie, is problematies.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 26 April 2022
Man vermoor glo drie familielede
Sandile Vaaibooi (34) het vlugtig in die Barkly-Wes-landdroshof verskyn op drie aanklagte van moord.
Vier gevonnis wat halfmensbome wou steel
“Die verwydering en permanente skade aan die 14 halfmensbome is een van die ergste voorvalle in die geskiedenis van die Richtersveld-park.”
Nie-deelname aan sensus het impak op die toekoms
“As die sensus nie akkuraat is nie, sal minder hulpbronne beskikbaar gemaak word om dienste te lewer.”
Verdagte in Klawer-moord vir sielkundige waarneming gestuur
Die man van Klawer wat tereg staan vir die moord op ’n tienerseun is na die Valkenberg- psigiatriese hospitaal in die Wes-Kaap verwys.
Manuel Escorcio sterk tuis aan
Die 72-jarige sanger is Maandag in die hospitaal opgeneem.
ToekomsVenster: Die deur staan steeds oop vir jou
Hoe kry ʼn mens deel aan die Seun? Jy vra Hom om jou deel te maak. Eerlik, opreg en afhanklik bely jy dat jy dit nie vir jouself of vir ander kan doen nie.
Miljoene se skade toe trekkers in Kirkwood brand
Die hooggeregshof in Gqeberha het intussen ʼn tussentydse interdik aan plaaseienaars in die Sondagsriviervallei-munisipaliteit toegestaan.
Vrystaatse regering gedreig oor onbetaalde beursgeld
Maryke du Pisanie het telkemale die beurskantoor gekontak om haar beursbrief of uitbetaling te ontvang, maar geen reaksie gekry nie.
Covid-19-regulasies saai onmin by Nampo
“Ons kom al ’n lang pad met hierdie ding en ons moet seker maak dat ons die dinge reg doen indien ons met Nampo wil voortgaan.”
Spirit of Amarok sorg weer vir hope pret
Teen middagete het ons gelykop met ʼn ander span gestaan vir die eerste plek. Die enorme tegniese rondte het egter ons planne vir algehele oorwinning in die wiele gery.
Grafika: Veels te min kinders in karstoeltjies, gordels
Volgens die studie was net sowat ʼn kwart van kinders in voertuie op die korrekte manier vasgegordel of ingeperk, terwyl ʼn derde van kinders glad nie vasgegordel was nie.
Afrikaanse organisasies se sukses beïndruk Vlaamse besoekers
Die Marnixring beywer hom vir die ontwikkeling en beskerming van die Nederlandse taal en kultuur, waarby Afrikaans as ʼn “dogterstaal” ingesluit word.
Hamilton sit met ’n woema-kopseer
“Dalk begin Lewis nou daaraan dink dat hy miskien al verlede jaar sy uittrede moes aangekondig het.”
Kaapse Forum is vir almal
Kaapse Forum is ʼn organisasie wat hom daarvoor beywer dat ál die Kaap se inwoners na ʼn beter toekoms moet kan uitsien. Nie slegs Afrikaner-Kapenaars of bruin Kapenaars soos wat sommige dit wil hê nie.
Familie dagvaar park ná mallemeule-ongeluk
Die prokureurs beweer in die dagvaarding dat die park en betrokke maatskappye Tyre kon waarsku oor die gewig- en lengtebeperking van die mallemeule.
Chris Chameleon: As kinders grootword
“Elke ouer kan waarskynlik getuig dat die blote feit dat hulle hul jeug oorleef het, ʼn soort wonderwerk is. Maar wanneer dit by ʼn man se dogtertjie kom … ek wil haar koester, beskerm, begelei …”
Drie kopskuiwe is nodig vir kreatiwiteit, innovasie in klaskamers
Met ʼn jeugwerkloosheidsyfer van meer as 65% is dit van kernbelang dat vaardighede soos kritiese denke, probleemoplossing, samewerking en kreatiwiteit in die klaskamer geleer word.
Tennis se kroonprins het groot drome
Carlos Alcaraz tel onder die tien beste tennisspelers ter wêreld. Dis ’n prestasie wat hy op die jong ouderdom van 18 jaar, 11 maande en 20 dae vermag het.
Rusland waarsku oor WWIII
Oekraïne se Westerse bondgenote het beloof om nóg wapens na dié oorloggeteisterde land te stuur.