Die Afrikaanse sanger is Maandag opgeneem.
Alles vir Dinsdag 26 April 2022
Onderwyser wat glo verkrag, borgtog geweier
ʼn 14-jarige leerder is na bewering tydens skoolure deur die onderwyser seksueel aangerand.
Madeleine McCann-verdagte verdedig onskuld
Christian Brueckner sê die owerhede het geen bewyse dat hy Madeleine McCann ontvoer of vermoor het nie.
Hof sê oor Texas-ma se teregstelling
Melissa Lucio se teregstelling is geskeduleer vir Woensdag, nadat sy skuldig bevind is aan die moord op haar tweejarige dogter byna 15 jaar gelede.
Smith: ’n Krieketheld wat beter hanteer moes word
“In die afgelope 20 jaar het ek net my heel beste vir Suid-Afrikaanse krieket gegee. Om hierdie ongegronde bewerings van rassisme te hoor was uiters moeilik.”
Jo Black betree Top-20 met emosionele snit ‘Staan vas’
Riaan Benadé en Jay se “Rowwe Bliksem” het Elandré ook ná twee weke van die nommereenplek onttroon.
Verbruikersake: Vloede en jou versekering
Ina Opperman verduidelik hoe huiseienaarsversekering werk en wanneer jy ook spesiale huiseienaarsversekering moet oorweeg.
Daadwerklike optrede teen bek-en-klouseer begin
Daar is begin om besmette diere in Gauteng uit te slag, wat ook in Noordwes en die Vrystaat voortgesit sal word.
Pas jou voertuig by jou persoonlikheid? Hier is ʼn vraelys
Pas jou voertuig by jou persoonlikheid? Voltooi dié vraelys en vind uit!
Liggaam op klipbank by Harties gevind
“Die man se voertuig is verlate by die damwal gekry.”
Kleuter veilig tuis ná ontvoering
Die dogtertjie is verlede Donderdag by haar skool ontvoer deur ’n vrou wat haar as haar oppasser voorgedoen het.
Uitdrukking: Donkiejare laas
Al ooit gewonder hoekom ons praat van “donkiejare laas”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Boek: Stories vir die klaskamer
Met stories, gedigte en dramatekste deur bekende skrywers soos Fanie Viljoen, Annerlé Barnard, Wendy Maartens en Anzil Kulsen.
11 wat glo 2,8 ton kabels buit reeds in hof
Die tonne koperkabels het ʼn geraamde straatwaarde van R850 000.
Resep: Arno Jordaan se hoendernoedelgereg
Die sanger, Arno Jordaan, se hoendernoedelgereg is die perfekte dis om tydens jou volgende braaikuier op te dien.
Gesogte studentetrofee bly in Pretoria
Tukkies het gisteraand hul Varsitybeker-titel suksesvol verdedig toe hulle vir Maties in Stellenbosch geklop het.
Polisiehond Uzzi veilig tuis ná hy spoorloos verdwyn
Uzzi het twee kabeldiewe deur ʼn oop veld agternagesit, maar het glad nie weer na sy hanteerder teruggekeer nie.
Ondersoek oor polisiedokumente op ashoop
Dit is glo nie die eerste keer dat sensitiewe bewysstukke en dokumente by dié ashoop opgetel is nie.
Vier Moedersdag met klassieke konsert, kamerkoorfees
Dié musikale uitvoerings is beslis iets om vir Moedersdag te oorweeg.
Spoegwolf vier 10 jaar; spog met nuwe album
“Ek dink die hele ding is surrealisties en dis vir ons ongelooflik as mense uitkom na ons vertonings toe of na ons musiek luister.”