“Daar is ʼn leemte en ʼn behoefte daaraan om klassieke musiekliefhebbers op hoogte van die jongste nuus in die Suid-Afrikaanse klassiekemusiekbedryf te hou.”
Alles vir Donderdag 28 April 2022
Hamilton skimp oor uittrede
“Ek sal self besluit wanneer my meesterstuk klaar is.”
Minder padsterftes oor Paasnaweek
Minister Mbalula het Donderdag ook gesê oor die vordering met hernuwing van bestuurslisensies.
Gesig uit Solidariteit se staatskapingbord gesteel
“Die regte toerusting is gebruik. Dit is nie dat die gesig net afgeskeur is nie; dit is netjies uitgeknip.”
Omstrede Yes4Youth-program weer in Solidariteit se visier
Die indiensnemingsprogram het in 2019 onderneem om die program vir alle rasse oop te stel, maar daar het skynbaar dadels hiervan gekom.
Man mik glo vir seekoei, wond vrou
Die man het verskeie wapens by hom gehad waarop die polisie beslag gelê het.
Mening: Bulle se harde werk stel uitdaging vir die ander
Tuks se vyfde Varsitybeker-titel Maandagaand bring mee dat elke nasionale titel nou in Loftus se glaskas pryk.
Italiaanse babas kry nou albei ouers se van
Alessandra Mussolini, die kleindogter van die voormalige Italiaanse diktator Benito Mussolini, is onder diegene wat die uitspraak geloof het.
Wimbledon sê ja vir Novak; steeds nee vir Russe
“Ons beplan om hierdie jaar na ’n normale kampioenskap terug te keer.”
Cullinan se blou knoets opgeveil vir miljoene
De Beers se Cullinan Blue is Woensdagaand ná ’n agt minute lange bodoorlog in Hongkong verkoop.
Wysneuse gesoek vir ‘Kyk wie praat’
Die gewilde Afrikaanse speletjiesprogram ‘Kyk wie praat’ soek weer bekkige kinders vir die tweede seisoen wat later vanjaar op kykNET te sien sal wees.
Komitee gaan toesig hou oor rampreaksie
Die komitee gaan ʼn belangrike rol speel om te verseker die uitvoerende gesag word aanspreeklik gehou en dat hulp slagoffers bereik, en nie in gieriges se sakke beland nie.
Nóg ʼn DA-lid loop oor na ActionSA
Die party skimp boonop dat aankondigings oor nóg aanstellings van grootkoppe in die politieke spektrum binnekort sal volg.
Hoe uniek is jou oog- en haarkleur?
Is jy dalk een van die mense met die seldsaamste oog- en haarkleurkombinasie?
Veteraanjoernalis nou deel van Gerrie Nel-span
Barry Bateman is veral bekend vir sy omvattende verslaggewing tydens die Oscar Pistorius-saak in 2013.
Struggleveteraan kap na ANC
“Daar is werklik ’n gevoel dat [die ANC] onder Cyril Ramaphosa nie genoeg, vinnig genoeg, doen nie,” sê dié bondgenoot van oudpres. Mandela.
Skedeldefek keer nie dié slimkop-ma
Weens haar verswakte gesondheid en intense mediese behandeling, moes Nicoleen Moorcroft aanvanklik ophou studeer.
Parlement vra uitstel vir wysiging van Kieswet
Die wetsontwerp is van groot openbare belang en sal enige individu toelaat om tot die parlement en provinsiale wetgewers verkies te word – sonder politiekepartylidmaatskap as voorvereiste.
Stormers soek stewige vertoning teen Leinster
Dit is seker ’n vreemde vergelyking, maar die Stormers sal die naweek ’n bietjie soos Van Hunks wil maak en die pyp teen Leinster rook .
Boek: ‘Die onsigbare pou’ – Zirk van den Berg
ʼn Verhaal van ambisie en kreatiwiteit, roem en anonimiteit, vriendskap en verraad.