Rusland het egter kort voor die besluit aangekondig dat hy hom aan die organisasie onttrek.
Alles vir Donderdag 28 April 2022
Ma verdrink glo kleuter in emmer
Die ma se verweer toe polisie haar oor die voorval ondervra het, was dat die kind ʼn steurnis was.
Covid-19-positiwiteitskoers styg steeds
Die nuwe Covid-19-gevalle in die land staan nou op meer as 6 000.
Huldeblyk: Brenda van der Merwe het net gegee
Dankie liewe Brenda dat jy mense elke jaar weer aan goedheid en sprokies laat glo het en vir ander ʼn stukkie hemel op aarde gebring het. Jy het liggies aangesteek.
Tuinier, huishulp vas na liggaam in vlak graf gevind is
Die bejaarde was reeds byna twee weke vermis voordat sy liggaam in ʼn vlak graf in sy erf aangetref is.
Gedagte vir die dag: Elke dag genoeg…
Die engel het weer gekom, aan hom geskud en gesê: “Staan op en eet weer, anders sal die pad vir jou te lank wees.” (1 Konings 19:7)