Die navorsing het ook bevind dat die helfte van die krokodil- en skilpadspesies bedreig word.
Lees meerAlles vir Saterdag 30 April 2022
Langnaweekreise eis reeds lewe van talle motoriste
Hoewel die langnaweek skaars afgeskop het, is daar reeds talle motoriste wat regoor die land dood of erg beseer is.
Besoek ’n wonderskone bergplaas in die Oos-Kaap
Laatmiddag bereik ons die bergplaas Pitlochrie in die suidelike Drakensberg. Dis herfs, en alles is in ʼn ambergloed gehul – die berge, die geil gras, die trop perde. Die laning akkerbome verkleur. In die tuin is die koperbeuk se blare oranje, die eikehout bloos bloedrooi en die silwerberk lyk of dit in geel vlamme opgaan.
Sharks: Van goudvissies na bielies teen Connacht
Ná ’n swak eerste helfte het die Sharks die krane ná rustyd oopgedraai om die Ierse besoekers op ’n drafstap te wen.
Gebarste pyp rede vir modderstorting in Simonstad
ʼn Gebarste pyp is glo die rede vir die modderstorting wat verkeer in hierdie Kaapse dorp ontwrig het.
Vroue staan skoene vol in ‘Die Gelofte’
“Ons is vrou, ons is Voortrekker. Die hele toekoms word in ons gesit, en uit ons gebore. Jy moet sterk staan.”
VRK-reeks: Lions brul op Ellispark
Die Lions was gister soms vuurwarm en ander kere weer yskoud.
Polisie werp lig op advokaat se inhegtenisneming in hof
Adv. Malesela Teffo is Donderdag kort nadat hy vier van die beskuldigdes in die opspraakwekkende Senzo Meyiwa-moordverhoor verdedig het, deur polisiebeamptes in die hof in hegtenis geneem.
Kind met slagtersmes aangeval; man in hof
ʼn Jong kind is tans in die intensiewe sorgeenheid van ʼn hospitaal nadat haar ma se kêrel glo haar keel probeer afsny het.
Gedenkdiens dán vir Pedrie Wannenburg beplan
Intussen is Pedrie se agtjarige seun, Francois, wat erg in die ongeluk beseer is, reeds uit die hospitaal ontslaan en weer op die been.
Man in hof wat glo dagga-plaas bedryf
Die man het daggaplante en gedroogde dagga ter waarde van honderdduisende rand in sy besit gehad.
Plaasaanvalle: Jou woorde kan ’n verskil maak
“My Gebed vir ʼn Boer TWEE” dien nie net ʼn goeie doel nie, maar sal ook leesstof wees wat ʼn verskil op jou boekrak gaan maak.
Sensus-tydperk in Wes-Kaap verleng
Dié stap kom nadat dié provinsie agter die res van die land is met die persentasie huishoudings wat reeds getel is.
Suidoosterfees: Bientang, ʼn hartsverhaal
Bientang – ’n reis van Afrikaans, musiek en klank.
Intercape-busse opnuut geteiken
In ʼn tydperk van 13 maande was daar meer as 150 aangetekende gewelddadige voorvalle, wat skietvoorvalle, brandstigtings en bestokings insluit, op Intercape-busse.
Tweede asem vir drawwer ná taxi-ongeluk
Ela Meiring (19) het met geesdrif verskeie marathons sedert haar ongeluk aangepak én gewen.
Polisie se maskerverskaffer skuldig aan hemelhoë pryse
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens moes sy hand diep in die sak steek toe hy inderhaas in 2020 sowat 500 000 gesigsmaskers vir sy lede moes kry.
SA Heldesaal: ’n Interaktiewe ervaring soos min
“Dit gee besoekers die geleentheid om hul helde op ’n unieke manier te leer ken”
Foto’s: Bulls op koers ná uitspeelstryde
Die Pretorianers speel nou eers weer op 20 Mei teen die Osreys in Swansea.
Adam Barnard se familie vra vir gebed
Die sanger het in ʼn koma verval nadat sy toestand skielik versleg het.