Die tieners was na bewering besig om die man se motor te steel toe hy hulle betrap het.
Alles vir Saterdag 30 April 2022
Hollywood: James Corden groet; ‘Downton Abbey’ terug op silwerskerm
“Toe ek hierdie reis begin het, was die bedoeling dat dit ʼn reis moes wees. Dit was ’n reis, ’n avontuur. Ek het dit nooit as my finale bestemming gesien nie.”
Bekker hou aan veg in Spanje
As die senuwees nie te veel knaag nie en Suid-Afrika se OIiver Bekker kan bly kophou, kan hy in die wedloop bly om die Kataloniese gholfkampioenskap te wen.
Covid-19-statistieke: Sterftesyfer bly laag
Byna die helfte van die land se nuwe gevalle (44%) is in Gauteng aangemeld.
Boris Becker op pad tronk toe
Die voormalige Wimbledon-kampioen is vroeër vandeesmaand skuldig bevind op aanklagte wat verband hou met sy bankrotskap in 2017.
Gedagte vir die dag: Jou plek van geboorte
“Heel aan die begin het die Woord reeds bestaan. Die Woord was by God, en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding wat bestaan, ontstaan nie.” (Johannes 1:1-3)