Om ʼn hoedemaker te wees in ʼn land waar materiaal slegs van drie fabrieke af bestel kan word, vra meer as voorafbeplanning. Dit vra ook ʼn gesonde skoot wysheid en kreatiwiteit voordat sy materiale soos krinolien, sinamay, lint, kant en sjiffon kan omtower tot ʼn pragtige skepping.
Lees meerAlles vir Sondag 1 Mei 2022
Samekoms, dis waarvoor ons gebou is
Dis mos waarvoor ons gebou is.
MotoGP: Brad Binder 10de, broer Darryn val
Brad se jonger broer, Darryn (Yamaha) het in die vyfde rondte geval en sy drome was daarmee heen.
DA se John Steenhuisen kom in Oekraïne aan
“In die era van vals nuus en propaganda is dit die enigste manier om werklik te weet wat gebeur.”
Baba in Bishop Lavis ontvoer
“Toe die ma terugkeer, was die verdagte en die twee maande oue baba skoonveld.”
Vierjarige gaan ry met ma se kar
‘Nuwe Max Verstappen gevind!’ het die polisie in Nederland oor die voorval gesê.
Sesde oorlewende uit China-gebou gered
Ná 50 ure se reddingspogings is ʼn vrou, die sesde oorlewende, Sondag uit die puin gered.
Getroud met Rugby-akteur oorlede
Runaldo Hendricks, wat die karakter Zappa in Getroud met Rugby vertolk het, is Saterdagoggend oorlede.
Luukse boetiekhotel met ʼn verskil in Krugerwildtuin
Die Kruger Shalati-treinhotel het einde verlede jaar sy deure geopen en bied besoekers die geleentheid om die Kruger Wildtuin op ʼn unieke manier te ervaar.
Sersant, vrou wou vermeende verkragter uitbuit
ʼn Sersant in die polisie en ʼn vrou het vandeesweek in die Kriel-landdroshof verskyn op aanklag van korrupsie, uitbuiting, dwarsboming van die gereg en oortreding van die Immigrasiewet.
Miljoene bye vergaan weens lugdiens se fout
“Bye is heeltemal te belangrik dat só iets ooit weer moet gebeur.”
Totsiens, Datsun! Nissan beëindig vervaardiging
Die maatskappy sê náverkope-diens en onderdele sal beskikbaar bly.
11 aangekeer oor gesteelde chroom
Die verdagtes is deel van ʼn groep wat glo chroom van treine tussen Ferro Metals Witbank en Richardsbaai in KwaZulu-Natal steel en smokkel.
Ses kabeldiewe gestuit
Die Tshwane-metropolisie se kabeldiefstaleenheid het ses mense in hegtenis geneem op aanklag van kabeldiefstal en dat hulle met noodsaaklike infrastruktuur gepeuter het.
Voorwaardes vir toegang tot spoornetwerk ‘ekonomiese sabotasie’
Private operateurs sal aanvanklik sowat R600 miljoen moet belê, terwyl Transnet ʼn kontrak van net twee jaar aan hulle sal toeken.
7 miljoen doen binne ʼn week aansoek vir R350-toelaag
Die departement van maatskaplike ontwikkeling sê sy huidige begroting dek slegs 10,5 miljoen mense per maand.
Bewaringsbevel toegestaan vir dwelmlaboratorium op wildsplaas
“Die polisie in Marble Hall het op 16 Junie 2020 op ʼn groot dwelmlaboratorium afgekom op die Pieon-wildsplaas in die Marble Hall-gebied.”
Foto’s: Dwarslêers in Mpumalanga gesteel
Vyf verdagtes is in Secunda in hegtenis geneem ná spoorwegstawe by Morgenzon gesteel is.
Gasvryheidsbedryf sê laer heffings kan poste red
Die bedryfsliggaam vir die gasvryheidsektor, Fedhasa, doen ʼn beroep op die regering en munisipaliteite om dringend in te gryp in die werksverliese in die gasvryheidsbedryf.
Hanru terug op hokkieveld ná breinoperasie
Hanru Pienaar was verlede jaar drie weke lank in die hospitaal nadat ’n gevaarlike gewas langs sy regternier verwyder is.