Die polisie het die publiek gewaarsku dat Casey White “uiters gevaarlik” is en vermoedelik toegang tot die beampte se vuurwapen het.
Lees meerAlles vir Maandag 2 Mei 2022
Sekerheidsbeampte vas vir motorkaping
Die polisie is steeds op soek na die gekaapte voertuig en drie verdagtes.
Dogter van voormalige EFF-hoë vermis
“Hillary Gardee was saam met ’n driejarige dogtertjie ten tyde van haar verdwyning. Die kind is gevind, maar daar was geen teken van Gardee nie.”
Is jy ʼn plant-mamma?
Vier Moedersdag – en sommer die hele maand (en jaar) – met ʼn nuwe toevoeging tot jou tuin.
ToekomsVenster: Ons tyd op aarde is so min
Betuig dankbaarheid, omhels, liefkoos, bemoedig, stel belang, staan op, stap, ruik, proe en doen. Na alles, ons het net hierdie oomblik.
Wildtuin antwoord oor olifante
Die park erken dat daar ʼn verandering in biodiversiteit was sedert die olifantbevolking begin groei het, maar ook dít, meen die bestuur, is nie noodwendig ʼn slegte ding nie.
Maalvleis in VSA herroep
FDA waarsku dié maalvleisprodukte kan dalk met E. coli besmet wees.
Gids spoor gesinstyd saam met God aan
“Danksy my gelowige oupa wat huisgodsdiens deel van ons gesinslewe gemaak het en die standvastigheid wat ons in sy huis ervaar het, kon ons God se Vaderhart vir ons leer ken en ervaar.”
Meghan Markle se animasiereeks op Netflix gekanselleer
Netflix het twee weke gelede aangekondig hy het sowat 200 000 kykers in die eerste drie maande van die jaar verloor.
Video: ‘Glam Guru’ se Lizel wil vroue help om hul ‘krone’ reg te skuif
Die mooimaker en ma van twee weet ook hoe dit is om “nie mooi genoeg” te voel nie.
Drie vas, een dood ná jaagtog met polisie
Die jaagtog het tot ’n einde gekom toe ʼn band van die verdagtes se motor gebars het.
Is jou kolon gesond?
Kolorektale of kolonkanker is onder die topdrie‑kankers vir mans en vroue in Suid-Afrika, met kanse van 1 in 77 vir mans en 1 in 132 vir vroue wat gediagnoseer kan word.
WK-regering nét so laks met stropers – aktiviste
Die regering, ook die Wes-Kaapse DA, het geen erns met die uitwissing van perlemoenstropery nie.
Dosyne steeds vermis ná China-gebou ineenstort
Nog twee oorlewendes is Sondagmiddag uit die puin gered.
Veerkragtige vervoerstelsel broodnodig as SA wil floreer
Die onlange oorstromings in KwaZulu-Natal, wat onder meer die Durbanse hawe lamgelê het, het opnuut gewys waarom ʼn doeltreffende vervoerstelsel so belangrik is.
Verwoesting ná brand in die Filippyne
Die meeste van die slagoffers was kinders.
Vier brand dood ná huise brand
Die brand is vermoedelik veroorsaak deur ’n paraffienstoof wat sonder toesig in een van die huise gelaat is.
Ramaphosa uitgejou deur mynwerkers
Die polisie het die skare van die verhoog weggehou terwyl pres. Cyril Ramaphosa sy toespraak probeer lewer het.
Resep: Koffie-gemarineerde filet-fajitas met pico de gallo
Hierdie interessante fajita-gereg sal jou laat smul soos nog nooit tevore nie.
Sowat 75 beseer ná busongeluk
Die bus het glo van ’n troue afgekom en die insittendes was familielede en gaste wat die troue bygewoon het.