Die Seepunt-promenade is een van Kaapstad se mees ikoniese ontspanningsruimtes.
Lees meerAlles vir Dinsdag 3 Mei 2022
Eiendomverkopers kan dalk só deposito’s vinniger terugkry
“Terugbetalings deur die munisipaliteit kan meer as ʼn jaar sloer omdat elke keer wanneer die munisipaliteit se bankrekening deur ʼn hofbevel gevries word.”
Musikant rand glo City Power-werker aan
Hy staan tereg op aanklag van aanranding en dat hy iets, wat soos ʼn vuurwapen lyk, gerig het.
Nog ontsnapte krokodille ná KZN-vloede gevang
Een van die krokodille het onlangs sy weg gevind na die strand voor die Zimbali-landgoed.
Groep bly agter tralies oor gesteelde spoorlyn
Die groep is Vrydag in hegtenis geneem ná inligting ontvang is dat spoorwegstawe by Morgenzon gesteel word.
ToekomsVenster: Die appel van Sy oog
Mag die pragtige belofte van hierdie Psalm vir jou, gunsgenoot en liefling van God, vandag en elke dag dra.
Gilroy en Maartens se boeke gewild in April
Helene de Kock, Hannes Barnard, Wendy Maartens en Barend Vos se boeke was van die gewildste boeke in April.
Dit gons oor inkvis by Kommetjie
’n Groot groep mense het Saterdag by Langstrand in Kommetjie om die karkas van ’n reuse-inkvis saamgedrom.
Senekal-man ontken aanrandings
“Sy was my regterhand en my lig. Ons was van plan om te trou, ek het selfs ʼn ring vir haar gekoop,” het Abraham Fourie Dinsdag getuig.
Sepiegids: Ingrid skep spanning tussen Daniel, Angel in ‘Arendsvlei’
In “Binnelanders” word daar druk op Conrad uitgeoefen om in te gryp met At, en Simon voel soos ʼn las vir Lulu in “Getroud met Rugby”.
Internet krap kop oor troufoto
Gebruikers kan met die eerste oogopslag nie sien wat presies in die foto gebeur nie.
Ernstige hepatitis versprei verder
Akute hepatitis is die afgelope paar weke by sowat 170 kinders in 11 lande geïdentifiseer, maar die oorsprong hiervan is nog onbekend.
Riaan Benadé en Jay vir tweede week konings van Top-20
Twee nuwe goedvoeltreffers het ook vandeesweek hul debuut op die Maroela Media Afrikaanse Top-20 gemaak.
Dieselverhoging gaan hard slaan
Die styging in die dieselprys gaan ʼn groot uitwerking op die ekonomie hê, omdat diesel ʼn groot gedeelte van insetkoste uitmaak en dit eindelik na die verbruiker aangegee word.
AB tree in bres vir sukkelende Virat
“Jy word immers nie oornag ’n swak speler nie.”
SA res van week in donkerte
Die kragvoorsiener beleef ook tans vertragings in die terugkeer van kragopwekkers by verskeie kragstasies.
Oud-EFF-hoë se dogter dood gevind
Hillary Gardee se familie het die afgelope naweek R100 000 uitgeloof vir enigiemand met inligting oor waar sy haar bevind.
Foto’s: Museum, fees gedenk Bosoorlog by Monument
“Dit is óns erfenis, óns geskiedenis. Die fees lê ʼn mens na aan die hart, want ons het geveg in ’n oorlog waarin elke man getel het.”
Geluk aan ons Moedersdag-wenners!
Baie geluk aan ons drie Maroela-ma’s wat elkeen ‘n spesiale bederfgeskenkpak wen!
Jongste brandstofprys bied skrale verligting
Terwyl die petrolprys effens gaan daal, is daar in diesel- en paraffienpryse ʼn verdere styging.