Die voormalige wêreldno.1-speler het sy eerste wedstryd in vyf jaar op ’n kleibaan gewen toe hy vir Dominic Thiem in Madrid geklop het.
Alles vir Dinsdag 3 Mei 2022
Ramaphosa in ‘leeukuil’ by Rustenburg
Politieke kenners meen ten spyte van die uitjouery van die president by ʼn byeenkoms in Noordwes is hy nog stewig in die saal.
Rusland gekap oor Hitler-uitlating
“Ek kan verkeerd wees, maar Hitler het ook Joodse bloed gehad,” was die Russiese minister van buitelandse sake se woorde.
Foto’s: Bekendes pronk in pluiskeile, pikkewynpakke by Met-gala
Kim Kardashian het ʼn vleeskleurige blink rok wat eens aan die ikoon Marilyn Monroe behoort het tydens die modewêreld se groot aand gedra.
Handelaar ‘jammer’ oor Kate Spade-e-pos
Die e-pos het oënskynlik gesinspeel op die tragiese wyse waarop die modeontwerper haar eie lewe in 2018 geneem het.
Boek: Wat is ʼn springbok sonder sy spring?
ʼn Humoristiese en treffende kinderstorie oor dit wat jou spesiaal maak, en die krag van vriendskap.
Sepiepaartjie herenig vir laaste episode van ‘Neighbours’
“Ons is verheug dat Jason en Kylie huis toe gekom het om ’n baie spesiale rol in die finale episode van ons reeks te speel.”
Uitdrukking: ʼn Tweesnydende swaard
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “ʼn tweesnydende swaard”.
Man byna oor damwal ná middagslapie op boot
“As hy oor die wal gegaan het sou hy moontlik dit nie oorleef het nie. Hy is baie gelukkig.”
Adrenalien bruis by Toyota se GR-beker
Wie gaan dié motortjies bestuur – maar terselfdertyd enorme dekking genereer? Die media!
Bergfiets-belewenis in Barberton
Die Laeveld is bergfietswêreld en die XCM-bergfietswedren beloof om weer eens ’n groot avontuur te wees.
Europa dalk binnekort sonder gas
Die EU weier volstrek om in roebel vir die invoer van gas te betaal. Lidlande gaan moontlik binnekort die impak van dié besluit aan hul gasvoorraad voel.
Jonger boere wil vinniger padgee – navorsing
Beslissende faktore sluit onsekerheid oor grondhervorming, finansiële probleme en kommer oor landelike veiligheid in.
Hykie Berg se donkersjokoladeverleiding
Bak hierdie donkersjokolade-lekkerny wanneer jou vriendinne volgende week by jou kom koek-en-tee.
Gesondheidkwessies kniehalter steeds Celine Dion-vertonings
“Hier is ons al weer. Ek is so jammer dat ons Europese toerplanne weer ʼn keer moet verander.”
Leinster-man loof SA spanne
“Ons is opgewonde oor die toekoms van die Verenigde Rugbykampioenskap; Suid-Afrika beskik oor talentvolle spelers.”
‘Werkers het gepraat, ons moet luister’
Pres. Cyril Ramaphosa het gereageer op sy uitjouery by ʼn Werkersdagviering die afgelope naweek en sê meer moet vinniger gedoen word om die lot van armes en die werkersklas te verlig.
‘Rafa, verduidelik asseblief’
Oekraïense tennisspeler kap na Rafael Nadal oor sy Wimbledon-uitlatings.
SA man vas vir moord in VSA
’n Suid-Afrikaner is een van drie mense wat in die VSA van die moord op ’n man van die Amerikaanse deelstaat Virginia aangekla word.
Renosterkalfie gebore ná stropingstragedie
Trane van blydskap het die afgelope naweek by die Inverdoorn- private wildreservaat in die Wes-Kaap gevloei.