“Alhoewel ek uiters gevlei voel en dankbaar is om genomineer te word, voel ek nie dat ek dié reg verdien nie.”
Lees meerAlles vir Woensdag 4 Mei 2022
Regerings gaan dalk vir Twitter moet betaal, sê Musk
Twitter het nog nie kommentaar gelewer oor Musk se uitlatings nie.
Verdagte by hospitaal aangekeer
“Dit beroof die publiek van noodsaaklike en waardevolle gesondheidsorgtoerusting.”
Lasbrief van inhegtenisneming vir Myeni uitgereik
Die saak hou verband met die bekendmaking van ʼn getuie se naam.
Departement sal ‘binnekort’ sê oor Covid-19-regulasies
“Ons word oorval deur navrae van die media en die publiek en wil die publiek graag gerus stel dat alles onder beheer is.”
Agtjarige se liggaam in rivier gevind
Die liggaam van ʼn agtjarige seun is Dinsdagmiddag in ʼn rivier in Embalenhle in Mpumalanga gevind.
Spotprentkunstenaar Fred Mouton sterf
Mouton het 52 jaar lank vir Die Burger gewerk, het meer as 10 000 spotprente geteken en was maar die derde spotprenttekenaar in die koerant se geskiedenis.
‘Ek wou dit nie gehad het nie,’ huil Senekal-man
“Ek het kunsmatige asemhaling (KPR) gedoen om haar wakker te kry. Ek het aan niks anders gedink as om haar wakker te kry nie.”
Nuwe verwikkelinge in Clover-moordsaak
Die derde verdagte wat van die moord op Terence Tegg en JJ Cassanga se aanranding beskuldig word, se borgtogaansoek is intussen uitgestel.
ToekomsVenster: Om lig te bring
Die angel van die dood is verwyder en die dood het sy greep op ons verloor. Al hierdie merkwaardig waarhede dwing ons om nuut en met verwagting te lewe.
Hulp stroom steeds in vir KZN-slagoffers
Verskeie woongebiede het steeds nie voldoende toegang tot water nie, nadat die vloede meeste van die plaaslike munisipaliteite se waterpype weggespoel het.
Luister: Denkleier se wenke om uitdagings te oorkom
“Alles waarvoor jy lief is of voor omgee word op een of ander manier in gevaar gestel. Die vraag is, wat gaan jy daaromtrent doen?”
Oorwinningsparade glo in beleërde Marioepol beplan
Sommige van die beleërde hawestad se strate word nou dringend skoongemaak voor die beplande “feestelikhede”.
Help ’n dier deur jou ma te bederf
Die Mdzananda Dierekliniek in Khayelitsha wil Moedersdag gebruik om die aantal werpsels van ongesteriliseerde diere te verminder.
Venter se ‘Minder as niks’ eersdaags in Albanees
Irma Venter se “Minder as niks” is een van die gewildste Afrikaanse boeke wat in 2021 uitgegee is.
Namibiese rugbylegende sterf in ongeluk
ʼn Bestuurder van ʼn wit BMW sonder nommerplate is op die toneel in hegtenis geneem.
Standaardafrikaans moet ook nuttige plek hê
ʼn Onlangse gesprek op die Suidoosterfees het nogal taamlike aandag getrek nadat daar gesê is Standaardafrikaans word oral uitgedaag. Hy “loop hinkepink en die variëteite (soos Kaaps) kóm vir hom” is daar gesê.
Vlok se Tankwa-toer ’n treffer
Vir Vlok Cilliers is die Tour de Tankwa soveel meer as net ’n bergfietsavontuur deur die pragtige Karoo; dit is ’n middel tot ’n spesifieke doel: Om ’n verskil in ander se lewens te maak.
NVG mag wel miljard van Regiments bevries
Die beperkingsbevel is boonop vermeerder van R1,1 miljard tot R1,6 miljard.
Moenie jou masker té gou bêre nie
Indien die regering nie binne die volgende paar uur nuwe regulasies bekend maak nie, sal daar voortaan geen wetgewing meer wees wat Suid-Afrikaners verplig om byvoorbeeld maskers te dra nie.