SD Heijns beplan om minstens 70 031 spronge in agt uur – sowat 145 spronge per minuut – te spring.
Alles vir Woensdag 4 Mei 2022
Oompie werk al 84 jaar vir dieselfde maatskappy
“Mens moet besig wees met die hede, nie die verlede of die toekoms nie. Hier en nou is wat saak maak.”
Nuwe Clio goed, maar mededingers beter?
Die ontwerp van die nuwe Clio is werklik mooi, maar dis onder die vel waar hy kan verbeter.
Stories vir perdeliefhebbers
Tienermeisies, veral dié wat lief is vir diere (en perde in die besonder), sal sommer hierdie omnibus sommer baie geniet.
15 jaar: Maddie McCann se ouers onthou
“Ongeag die uitkoms, Madeleine sal altyd ons dogter wees en ʼn werklik grusame misdaad is gepleeg. Hierdie dinge sal bly.”
Dis Novak teen Andy in Madrid
“Op papier staan ek het nie ’n kans om die wedstryd te wen nie. Novak is die beste speler ter wêreld, terwyl ek met ’n metaalheup moet speel.”
Ontsnapte misdadiger, beampte glo in verhouding
Die polisie glo nou dat die korrektiewediensbeampte gehelp het om die gevangene se ontsnapping te orkestreer.
‘Ons het nie genoeg kapasiteit’ – Eskom
Kragopwekkingseenhede het sedert die langnaweek die een ná die ander uitgeskop of die gees gegee.
Resep: ‘Tiaan Proe’ se kinderhappies
Hierdie happies uit Tiaan Langenegger se kinderdae sal heerlike versnaperinge oplewer.
#JongStemme: Gemaskerde identiteit
Wie is jy sonder die “likes”, “comments” en “shares” op sosiale media? Weet jy werklik wie daardie mens is, of skuil jy selfs daaragter in jou alleentyd?
Sekerheidswagte in KZN in spervuur
Van die beamptes word vermoor, terwyl ander met ernstige beserings wegstap.
Roodt-gesin oor paspoorte in Rusland gestrand
“My vrou en die doeanemense baklei, die kinders is in trane. Ek het nie ʼn clue wat aangaan nie, want ek praat net ʼn paar woorde Russies, maar ek weet hier’s moeilikheid.”
Proteas nou onder topvier toetsspanne
Tog moet Mark Boucher se komende tugverhoor soos ’n swaard bo die span se kop hang.
Polisie, politici rig glo aanvalle op joernaliste
Minstens 59 afsonderlike voorvalle van geweld of teistering teen joernaliste is die afgelope paar jaar aangemeld, met talle soortgelyke gevalle wat nooit die lig sien nie.
Boek: ‘Op die duiwel se spoor’ – Ben Booysen
In “Op die duiwel se spoor” onthul kaptein Ben Booysen, in samewerking met Sunday Times-joernalis Nicki Gules, hoe hy die Krugersdorp-moordenaars vasgetrek het.
Gedig: Ma
“Jou moesie-oor is my enigste telefoon; jou huis my enigste bybel; jou naam my breekwater teen die lewe.”
Onseker oor vakkeuses? Woon dié aanlyn gesprek by
Die sessie word Woensdag 4 Mei aanlyn aangebied wat beteken dat jy en jou gesin vanuit die gemak van jou eie huis hierdie spesiale geleentheid kan bywoon.
Zondo vaar uit oor Teffo se inhegtenisneming
“Hoekom hom net daar in hegtenis neem? Adv. Malesela Teffo sou tog nie die aand in die hofsaal deurgebring het nie …”
Kevin se kishoudae is verby
Kevin Anderson was in sy loopbaan al vyfde op die ATP-ranglys; die beste prestasie ooit deur ’n speler uit Afrika.
Vier beseer toe skote by sentrum in WK klap
Twee mans wou die poskantoor beroof toe ʼn skietery uitgebreek het.