In sommige gebiede is daar net een polisieman vir elke 773 lede van die bevolking. Die ideale verhouding is een vir elke 200 inwoners.
Alles vir Woensdag 4 Mei 2022
Geen bestellings vir nuwe Covid-entstof
Johnson & Johnson het vroeër ’n ooreenkoms met Aspen aangegaan om die entstof in Suid-Afrika te vervaardig.
Moordklag ná man kyk hoe vrou sterf
Die 26-jarige man het die vrou glo van ʼn oordosis dwelms voorsien voordat hy haar beroof het.
Hillary Gardee dalk ook beroof
Die oud-EFF-hoë se dogter het nog dieselfde klere aangehad as toe sy vermis geraak het.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die positiwiteitskoers het aansienlik gedaal.
Ma ernstig beseer in tref-en-trap op vakansie
Die man is daardie aand met sy motor bo-oor Charlene Drotsky se middellyf voordat hy op die vlug geslaan het.
Gedagte vir die dag: Toekoms ingekleur met sy beloftes
“Die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!” (Numeri 6:26 – AFR83)