“Ek dink ons almal was ʼn bietjie verbaas gewees, want dit is nie eintlik wat ons verwag het nie.” Vermy die berig as jy die program volg en nog nie vanaand (Donderdag) se episode gesien het nie.
Lees meerAlles vir Donderdag 5 Mei 2022
Bekende meme-meisie neem eie lewe
Kailia Posey, wat as jong kind in die werklikheidsprogram Toddlers and Tiaras verskyn het, is vroeër vandeesweek in Washington in die VSA oorlede.
NVG, Eskom werk saam aan staatskapingsake
Dit volg nadat die kommissie na staatskaping se verslag aan die lig gebring het dat die omstrede Gupta-familie ʼn plan deurgevoer het om die kragvoorsiener met die hulp van oudpres. Jacob Zuma te kaap.
DOV ontken aandeel in Teffo-debakel
Die ondersoekbeampte in die saak dring daarop aan dat hy eers die direkteur van openbare vervolging geraadpleeg het voordat adv. Malesela Teffo in hegtenis geneem is.
Boosdoeners ‘brand skool af, steel kospakkies’
Die verdagtes is steeds op vrye voet, maar ʼn klopjag is intussen van stapel gestuur om hulle vas te trek.
Zelenski wend hom tot skarefinansiering
Die Oekraïense president hoop dié geld sal help om die oorlog te wen en die land se infrastruktuur te herbou.
Ja, maskers in klaskamers ís verpligtend – departement
Dit was ʼn “menslike fout” sê die departement, maar daar is al hoe meer oproepe dat maskers in klaskamers wél finaal weggegooi moet word.
ToekomsVenster: Hou aan met bid
Die Here wil nie hê dat enige mens verlore sal gaan nie.
Leksikograaf wen Jan H Marais-prys
Prof. Rufus Gouws ontvang prysgeld van R750 000 as erkenning vir sy uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal.
Mans doodgeskiet wat glo ryloper wou beroof
Die ryloper het glo ʼn wapen uitgehaal en op die beweerde rowers losgebrand.
Gesukkel met verskaffing gevaarlik vir kosbedryf
Internasionale oproer verhoog die gevaar dat voedsel nie vinnig verskeep word nie, wat weer kan veroorsaak dat besmetting plaasvind of voedseloordraagbare siektes uitbreek.
Museum vier drukkersbedryf en gemeenskapspers
Op Donderdagaand 28 April is ʼn belangrike museum in Middelburg Mpumalanga geopen.
Olike Andy onttrek aan Novak-stryd
Dit moet ’n groot teleurstelling vir Andy Murray wees nadat hy in die vorige twee rondes met Dominic Thiem en Denis Shapovalov afgereken het.
Senekal-man ‘lieg’, sê staat
Die staatsaanklaer het tydens die ondervraging na Abraham Fourie as baie “argumenterend” verwys en gesê hy werk nie saam om die vrae korrek te beantwoord nie.
Wen: Luisterstories wat sintuie prikkel
Drie Maroela Media-lesers staan die kans om ʼn Lekker Luister-lidmaatskap van een maand te wen.
Dankbaarheid en hoop
Dankbaarheid en hoop help dat ek eienaarskap neem van my situasie. Wanneer ek dankbaar is vir die 80% genade wat ek ontvang, is dit maklik om te hoop dat die ander 20% ook kan verbeter.
Verbruikersake: As die skoene wat jy bestel nie opdaag
Verbruikers het die afgelope twee jaar al goed geleer om aanlyn te koop, maar die feit dat ons beter raak daarmee, beteken nie dat daar nie probleme is nie. Ina Opperman het gaan kyk waarvoor verbruikers moet ligloop.
Sharemax-skema se bates vir eers veilig
AfriForum beplan nou om die NVG se besluit op hersiening te neem, aangesien dit “tot verdere nadeel van die slagoffers is, wat enorme finansiële verliese gely het”.
Lesersbrief: Op soek na ’n wenresep vir sosialemediagebruik
Dalk moet ek ophou om sosiale media te klassifiseer as vriend of vyand, maar eerder soos my wasmasjien.
Maskers by skole steeds verpligtend
Die SAOU het regsadvies ingewin oor die vraag of skole wel uitgesluit word by bepalings oor maskers, soos Woensdag in die Staatskoerant afgekondig.