Musiekliefhebbers kan uitsien na ʼn klavierrepertorium vir vier hande wat met sanguitvoerings deur bariton Chris Vale en sopraan Marilize Hattingh gekombineer word.
Alles vir Vrydag 6 Mei 2022
Is jou ma ʼn boekwurm? Koop vir haar ʼn boek vir Moedersdag
Van ouerskapservarings na die aftakeling wat vrou- en ma-wees op gees en lyf kerf, van ʼn hartroerende lewensverhaal na romantiese dramas – daar is leesstof vir elke ma dié Moedersdag.
Vrystaatse beursprobleem kring wyer uit
Dit blyk nou dat talle studente geraak word, nadat die provinsiale regering sy beursvereistes skielik verander het al is beurse reeds toegeken.
Regter-president kry weer hou in hof
Daar moet nou besluit word of die Wes-Kaapse regter-president, John Hlophe, uit sy amp geskors word terwyl die vervolgingsproses voortgesit word.
Voertuigverkope daal skerp in April
Die groot daling kan deels toegeskryf word aan die ramp wat Toyota getref het.
Podlitiek: Aborsiedebat in VSA, Steenhuisen tussen Oekraïense vlae
In die week se episode gesels die Podlitiek-span oor die aborsiedebat in Amerika, die jongste verwikkelinge rakende die Zondo-kommissie en DA-leier John Steenhuisen se besoek aan die oorloggeteisterde Oekraïne.
Tafel gedek vir Nadal teen Alcaraz
“Ek sê altyd dat Rafa oor 1 000 lewens op die tennisbaan beskik. Hy vind altyd ’n manier om ’n wedstryd te wen, selfs wanneer dinge teen hom tel.”
Waar is R1 miljard vir KZN se ramphulp?
Volgens die DA het die LUR vir finansies in die provinsie gesê daar is geen R1 miljard wat van die nasionale regering gaan kom nie.
Ongelooflik! Kykers dol oor vrou se ‘selfiekoek’
As jy ʼn soettand het, sal dié kunstenaar se talent jou verstom laat.
Die voegwoord en voegwoordelike bywoord: voëls van eenderse vere?
Geen Afrikaanse woord behoort soos die kleine gans oor sy identiteit te wonder nie. Lees hier wat skryf Nadine Fouché-Karsten oor die verwarring rondom voegwoorde.
Man val van hawemuur in Hermanus
Hy is op die toneel dood verklaar.
Foto’s: Chapmanspiek vandag 100 jaar oud
Dié skouspelagtige 9 km-roete strek tussen Houtbaai en Noordhoek langs die Skiereiland en word as een van die mooiste roetes ter wêreld beskou.
Leclerc: ‘Mercedes kan wedrenne wen, maar nie kampioenskap’
“Jy kan hulle nooit afskryf nie, maar dit is ook ’n feit dat hulle nou sukkel.”
Pandemie eis eintlik 15 miljoen lewens
Die jongste skatting beteken dat een uit elke 500 mense wêreldwyd aan Covid-19-verwante oorsake, of die uitwerking van die pandemie, gesterf het.
Resep-video: Hoenderpastei
Daar is min dinge wat ʼn kortpad-resep vir varsgebakte hoenderpastei oor ʼn tuisbly-naweek kan klop.
Moedersdag – ʼn Pa se ode aan alle mammas
Het jy geweet ’n ma kan enigiets doen? Ma’s kan om hoeke sien, hulle kan kinders deur dik mure hoor, en hulle kan selfs hulle kinders se stiltes vertolk asof dit ’n ten volle ontwikkelde taal is …
Dis weer tyd vir Simola-heuwelren
Geen toeskouers is verlede jaar weens die Covid-19-pandemie toegelaat nie, maar vanjaar is lede van die publiek weer welkom.
Baanbrekersvonnis ná hond se mishandeling
“Dit is die hoogs moontlike direkte tronkstraf wat nóg vir dierewreedheid in Afrika opgelê is en gaan landwyd ʼn presedent stel,” sê die NDBV.
Luister: Die belewenis van opvoeding
Onthou jy nog daardie een onderwyser wat jou lewe verander het?
Redakteursbrief: ʼn Moedersdagbriefie aan my ma wat vergeet het
“Partykeer wil ek ma bel om te vra vir ma se bobotieresep. Of hoe ma altyd ma se krismisrose so mooi laat blom het. Of wat die geheime bestanddeel in ma se tuisgemaakte gemmerbier is. Maar ek kan nie, want ma het vergeet.”