“Die inisiatief is ekstra spesiaal omdat elke eienaar iets ‘oud’ gevat en weer nuut gemaak het net soos onsself nuut geword het.”
Alles vir Vrydag 6 Mei 2022
Marvel, Star Wars óók beskikbaar op Disney+
Nie net gaan Suid-Afrikaners toegang hê tot alle Disney-inhoud wat deur die jare vervaardig is nie, Pixar, Marvel, Star Wars, National Geographic en Star se inhoud word ook in die hoed gegooi.
Word deel van 500kPerDay-inisiatief
Bekendes soos Jak de Priester, Joshua na die Reën, Chané Grobler en Magriet Groenewald het intussen ook onderneem om dié inisiatief te ondersteun.
Treffende handelsname vir WAT-kompetisie gesoek
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is weer op soek na die treffendste handelsname in Afrikaans.
Vet mans meer waarskynlik slagoffers van prostaatkanker
Hoewel dit steeds nie duidelik is of vetsug ʼn direkte verwantskap met mans se prostaatkankerdiagnose inhou nie, is dit wel waar dat mans wat oorgewig is eers heelwat later gediagnoseer kan word. Dit vermeerder dus hul risiko om daaraan te sterf.
Covid-19-statistieke: Amper 10 000 nuwe gevalle
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 25,9%.
Adam Barnard sterf
Die sanger Adam Barnard, voormalige lid van die gewilde mansgroep Romanz, is oorlede.
Omstandighede ondersoek van veldwagter se dood in wildtuin
Die presiese omstandighede rakende die dood van ʼn veldwagter en hondehanteerder in die Krugerwildtuin word ondersoek.
Broers gevonnis vir renosterstropery
Twee broers van Limpopo wat skuldig bevind is aan verskeie aanklagte wat met renosterstropery verband hou, is swaar gestraf.
Gedagte vir die dag: Geen rede
Wees gerus, dit is Ek. Moenie bang wees nie. (Matt 14:27)