Nadat die Bulle hul voorsprong kort ná rustyd tot 41-5 gerek het, het daar ʼn gebrek aan dissipline ingekruip wat tot twee geelkaarte en ʼn insinking gelei het.
Lees meerAlles vir Saterdag 7 Mei 2022
Friends-akteur Mike Hagerty oorlede
Mike Hagerty, veral bekend vir sy rol as die opsigter Mr. Treeger op Friends, is oorlede.
Hollywood: Komediant byna van verhoog af gemoker; Elon Musk besig met nog ’n projek
Maroela Media bied jou ’n opsomming van die week se jongste internasionale vermaaknuus.
Ramaphosa, Macron bespreek verskeie kwessies
Die leiers het onder andere die konflik in Oekraïne bespreek.
Mosselbaai-werkers oor grafte-bedrog gevonnis
Die twee vroue is in 2018 in hegtenis geneem deur die Valke se eenheid in George wat ernstige handelsmisdaad ondersoek.
Vrou uit miljoene geswendel ná aanlyn afspraak
Die beskuldigde het aangevoer hy is ʼn Italianer, gebaseer in Kaapstad.
Juwelierswarewinkel in Grahamstad beroof
Die polisie stel ondersoek in ná twee gewapende mans Vrydag op ʼn juwelierswarewinkel in Makhanda (Grahamstad) in die Oos-Kaap toegeslaan het.
Rugbyspeler sterf ná hy van brug spring
Die 31-jarige se span het Vrydag ʼn oorwinning van 48-40 gevier oor die Franse klubspan Narbonne.
Werkende vroue is gedaan – verslag
Talle vroue wêreldwyd wil hul werkplekke binne die volgende vyf jaar verlaat omdat hulle uitgebrand voel en beperkte bevorderingsgeleenthede ervaar.
DA-Wes-Kaap verkies provinsiale leierskap
DA-afgevaardigdes van die Wes-Kaap het Saterdag ʼn tussentydse provinsiale leier en tussentydse provinsiale adjunkleier aangewys.
Gesin gekap oor sesjarige marathon hardloop
Die gesin, van Kentucky in die VSA, is daarvan beskuldig dat hulle “onverantwoordelik” is en dat dit selfs neerkom op mishandeling.
Inligting versoek ná drie in tref-en-trap omkom
Die polisie in die Vrystaat is op soek na verdagtes wat Donderdag op die R59 naby Caltex in Vaalpark betrokke was in ʼn tref-en-trap ongeluk.
Handwerk: Omgewingsvriendelike geskenke vir Moedersdag
Dit is nie meer nodig om leë eierdoppe weg te gooi nie. Herwin dit eerder deur ʼn pragtige planthouer vir vetplante te maak. Afgesien daarvan dat dit baie maklik is om te doen, is hierdie idee 100% omgewingsvriendelik en sal dit sorg vir ʼn unieke Moedersdaggeskenk.
Op 64 begin Pa weer oefen
’n Rukkie later vibreer my selfoon; dis Ma wat vra of Pa sy waterbottel en trui onthou het.
Beurtkrag word Saterdag opgeskort
Eskom sê beurtkrag sal Saterdag om 12:00 opgeskort word omdat kragopwekking voldoende herstel het.
Simola-heuwelren goed op dreef
Die King of the Hill-element van die kompetisie begin Saterdag.
Taxi’s verhoed familie om Intercape-begrafnis by te woon
Wanneer onskuldige en hartseer mense nie eens toegelaat word om die beplande begrafnis van hul vermoorde geliefde vreedsaam by te woon nie, het ons ʼn nuwe laagtepunt bereik as ʼn land.”
Nuwe regulasies is onwettig, meen LFN
Die minister van gesondheid het 10 dae om die volledige rekord van besluite te verskaf wat tot die uitvaardiging van die regulasies gelei het.
‘Gʼn waarheid in bewerings teen Ntshiea’
Genl. Sehlahle Fannie Masemola, die nasionale polisiekommissaris, sê bewerings teen die polisie se afdelingshoof vir menslikehulpbronnebestuur, is vals.
31 beseer in Boksburg-ongeluk
Altesaam 31 volwassenes is Vrydagaand beseer tydens ʼn ongeluk tussen twee taxi’s en twee motors.