Munster se nederlaag is eintlik slegte nuus vir die Stormers, Sharks en Bulls in die Verenigde Rugbykampioenskap.
Alles vir Sondag 8 Mei 2022
Ferrari’s spring voor weg in Miami
Dit was weer Ferrari se dag toe die spoedvrate van Formule Een in Miami vir vandag se Grand Prix moes kwalifiseer.
Madrid-Ope: Alcaraz skok ook vir Djokovic
Die sprokiesverhaal van die 19-jarige Spaanse tennis-sensasie Carlos Alcaraz het Saterdag in Madrid voortgeduur.
Klein Leah ‘besige bytjie’ ses jaar ná operasie
Ses jaar ná Leah-Marie van der Riet as baba ʼn baanbreker-operasie ondergaan het om vir haar ʼn borsbeen te bou, is sy blakend gesond en lief vir die lewe.
Luister: Bekendes en hul kroos vier Moedersdag
“Ek glo die Heilige Gees fluister wysheid vir ’n ma. Ek dink die Here stel ma’s in staat om jou kind groot te maak, Hy ken hulle beter as wat ons doen.”
Covid-19-statistieke: Só staan sake
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios), het Saterdagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: Die begeertes van jou hart!
“Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal aan jou gee wat jou hart begeer.” (Psalm 37:4 – AFR83)