“Hierdie skokkende toedrag van sake duur voort ten spyte van die meer as 21 000 spesialis mediese personeelposte wat in al nege provinsies vakant is.”
Lees meerAlles vir Maandag 9 Mei 2022
Senior speurders verkla oor ‘gesloer’ in perdemishandelingsaak
Die NDBV het reeds in Mei 2018 klagtes van dieremishandeling teen die weermag se spesiale vaardigheidseenheid vir die infanterie ingedien.
Kuba-skenking: Regering se appèlaansoek môre aangehoor
AfriForum glo egter daar is geen rede om teen ’n dringende hofbevel rakende ’n reuseskenking aan Kuba te appelleer nie.
Russiese ambassadeur met verf gegooi
Russe vier elke jaar op 9 Mei Oorwinningsdag.
McDonald’s reageer ná padda in burger
Willem en Angeline Bezuidenhout en hul vyf kinders het vroeg Vrydagaand ʼn paar McDonalds-burgers bestel en een van die burgers het ’n nare verrassing opgelewer.
ToekomsVenster: Introspeksie en integriteit
Is ons ja nog ja en ons nee, nee of verontskuldig ons onsself dat dit die tydsgewrig is waarin ons leef en as jy iets gedoen wil hê jy bereid moet wees om jou beginsels prys te gee? Hierdie is ernstige vrae wat eerlike introspeksie vra.
Skoolaansoeke vir Gauteng eers in Julie oop
Aansoekers sal ook vanjaar ingelig word oor die taal waarin ʼn bepaalde skool klasgee wanneer hulle aansoek doen.
Krag weer af teen 17:00
Volgens Eskom is die kragnetwerk tans onder enorme druk.
Chery se Tiggo 8 Pro bied uitstekende waarde
Wanneer daar oor die motorvervaardiger Chery gesels word, is betroubaarheid en luuksheid nie noodwendig altyd die eerste woorde wat opkom nie maar sy nuwe Tiggo 8 Pro het dit egter verander.
Kyk: Charlotte Maxeke se ongevalle-eenheid weer oop
Dit sal egter nog sowat ’n jaar en sewe maande neem om die res van die hospitaal te herstel nadat ’n groot brand verlede jaar groot skade aan die hospitaal aangerig het.
Tiener red eenjarige wat byna verdrink
Klein Wilmari du Toit was pap en reeds blou in die gesig toe haar 15-jarige tannie noodhulp op haar begin toepas het.
Twee SA’ners onder vermistes in Visrivier-ravyn
Die twee Suid-Afrikaners is deel van ’n groep van tien mense wat die afgelope naweek in die Visrivier-ravyn in Namibië vermis geraak het.
Eskom-hoë vat die pad
Phillip Dukashe, hoof van kragopwekking, sê hy ’n behoefte om ʼn balans in terme van sy gesondheid, gesin en werk te handhaaf.
Word só geldfiks
Wanneer jy eerlik na jou besteding kyk, gaan jy dalk nie hou van wat jy sien nie – maar daar is altyd maniere om jou finansiële welstand te begin verbeter. ʼn Kenner gee raad.
Grondontleding antwoord op duur insette
“Met al die kunsmismalligheid daar buite is dit die regte ding om te kyk waar ons op die basiese dinge, soos die benutting van ons grondsoorte, beter kan doen.”
Gardee-moord: Drie laat vaar aansoek om borgtog
Een van die beskuldigdes het sy medelye met die Gardee-familie betuig en aangedui dat hy hulle ken.
Wêreldrekord vir Zeus, die Deense hond
“Ons hoor gereeld, ‘Wow! Dis ʼn perd! Kan ek op hom ry? Het hy ʼn saal?’”
Waardes van die samelewing
Wie is vandag ons helde? Sou dit nie diegene wees wat, ongeag die skeefloop-situasie waarin Suid-Afrika vasgevang sit, steeds bou aan waardes en beginsels wat vir ons belangrik is nie?
Banke ontwikkel aptyt vir landbou
“Gelukkig is boere natuurlike entrepreneurs en banke hou daarvan, want eersgenoemde verstaan die waarde van outomatisering en om aan te pas by verandering.”
Dis dalk weer binnekort ‘ligte uit’
Beurtkrag kan dalk op kort kennisgewing ingestel word aangesien die kragnetwerk tans onder erge druk verkeer – veral gedurende spitstye.