’n Jong pa is Saterdagaand op die N4 buite Brits in Noordwes doodgeskiet terwyl hy besig was om die band van hul voertuig om te ruil.
Alles vir Maandag 9 Mei 2022
Ses dood in skietery in Khayelitsha
Ses mense is Sondagaand, in die soveelste voorval vanjaar, in Khayelitsha, Kaapstad, doodgeskiet.
Mantashe gekap oor ‘Stalinistiese uitsprake’
“Indien president Cyril Ramaphosa hom ná sulke uitsprake in sy kabinet behou, moet hy ook verstaan waarom vertroue in sy regering so vinnig kwyn.”
Hospitaal-skietery: Werker geloof vir heldedaad
’n Heldedaad deur ’n gesondheidsorgwerker het moontlik tot gevolg gehad dat Saterdagaand se skietery in die New Somerset-hospitaal in Seepunt nie tot verdere lewensverlies gelei het nie.
Gedagte vir die dag: Vandag wil ek kruisbeen sit, in my Vader se hart …
“Kosbaar is u gedagtes vir my, o God! Hoe onmeetlik is die totaal!” (Psalms 139:17)