Teen die middel van Maart vanjaar het die departement meer as 70 000 laataansoeke ontvang.
Lees meerAlles vir Dinsdag 10 Mei 2022
Waar is komitee vir KZN-vloede, vra DA
“Tipies vir die ANC was daar vinnige toesprake en aankondigings. Nou, drie weke later, het die ad hoc-komitee nog steeds nie vergader nie en daar is nog nie eens ʼn voorsitter aangewys nie.”
Lewenslank vir man wat sy vrou vermoor
Die 48-jarige man is sedert sy inhegtenisneming in Maart 2019 agter tralies.
Video: Drie aktrises, een Mart in ‘Dinge van ʼn kind’
Maroela Media gesels in ʼn video-onderhoud met Melissa Myburg, Cintaine Schutte en Susanne Beyers oor hulle vertolking van Mart in die TV-reeks, ‘Dinge van ʼn kind’.
Skieter by Kaapstad-hospitaal gaan nie borgtog vra
Hy staan tereg op drie aanklagte van moord, die onwettige besit van ʼn vuurwapen, ammunisie en roof.
ToekomsVenster: Geen valse getuienis
Ek wonder, soos ons met nuus omgaan, sou die Here ons vertrou het om skrywers van sy Heilige Woord te wees?
Sesjarige word al 10 dae lank vermis
Bontle het al Saterdag, 30 April 2022 omstreeks 11:00 spoorloos verdwyn.
Radelose boere versper Vrystaat-pad
“Die panne langs die pad is tot twee meter diep en die insittendes verdrink dan as hul voertuie in die water beland.”
Kinders glo bedwelm, verkrag
Die vyf- en agtjarige meisies is glo deur ʼn man, wat bekend is aan hulle, aangesê om dagga te rook.
‘Ommeswaai’ moontlik vir boere wat bedryf wil verlaat
Indien verandering egter nie teweeggebring word nie, sal dit “verdoemende implikasies” vir die Suid-Afrikaanse platteland inhou.
‘Grootste glips’ – baba op pad vir gewilde aktrise
Op 44 gaan die gewilde ‘Fynskrif’-aktrise Rolanda Marais weer moet begin babadoeke koop.
Finale uitstel in saak teen menseregteaktiviste
Die egpaar se regsverteenwoordiger het in die hof aangevoer dat die saak voorlopig teruggetrek behoort te word.
Boucher bly staande, wil op afrigting fokus
“Die ongegronde bewerings het vir hartseer en angs gesorg en ek is bly dat Krieket Suid-Afrika aanvaar het dat die klagtes teen my onvolhoubaar is.”
Vrugte-uitvoere nou papierloos
Die eCert-stelsel stel uitvoerders nou in staat om alle prosesse volledig aanlyn te bestuur terwyl bedrog en menslike foute feitlik uitgeskakel word.
Groot dinge wag dalk op Alcaraz
John-Laffnie de Jager, Suid-Afrika se tennisghoeroe, gee sy indrukke oor die belowende Spaanse tennisster Carlos Alcaraz.
Europa, die oorlog in Oekraïne en die Duitsers?
Duitsland se ontkenning dat magspolitiek steeds ʼn belangrike rol internasionaal speel, het onafwendbaar gelei tot swak strategiese denke op internasionale vlak.
Talle regrukplanne om mynboubedryf te help – Ramaphosa
Ten spyte van die reusebydrae wat die bedryf lewer, is daar steeds heelwat hindernisse wat die sektor verhoed om sy volle potensiaal te bereik.
Rekords bly in die slag by Simola!
Die Simola-heuwelren het vanjaar vir die 12de keer plaasgevind en is gekenmerk deur verskeie rekords wat in die slag gebly het.
Só wil Mbalula spoordiens regruk
Waar die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) nie spoordienste kan bedryf nie, kan die private sektor nou inspring om spoorlyne te bedryf.
Hannes aan’t huis by Whitey Basson
In dié episode vra Van Wyk vir Basson uit oor sy bynaam “Whitey”, sy grootwordjare in Porterville en waarom hy ter elfder uur besluit het om nie medies te studeer nie.