“Ek het emmers vol trane langs haar bed gehuil.”
Alles vir Dinsdag 10 Mei 2022
Lokprent vir ‘Avatar’-opvolgfliek eindelik vrygestel
‘Avatar: The Way of Water’ se vrystelling is aanvanklik vir 2014 beplan.
Boek: ‘Vrydag is ek verlief’ – Cecilia Steyn
Ella Olivia, ʼn kranige lysiemaker wat haar hele lewe fyn probeer beplan, bevind haarself in die laaste situasie waarin sy wil wees: die kollig.
Uitdrukking: met vlieënde vaandels
“Met vlieënde vaandels” is die Afrikaans vir “with flying colours”. Maar waar kom dit vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Dissiplinêre klagte teen Boucher laat vaar
“Die fokus kan nou weer na die krieketveld terugkeer waar ons vertrou Mark Boucher en die Proteas van krag tot krag sal gaan.”
5 ontsnap uit selle in Zeerust
Die gevangenes staan tereg op ernstige aanklagte en word as gevaarlik beskou.
Resep: Stampmieliegereg
Wanneer laas het jy stampmielies geëet? Wat ʼn heerlike gereg!
Regering weer gekeer om geld vir Kuba te gee
“Tog blyk die regering so desperaat om die geld aan Kuba te skenk dat hy ook aansoeke om verlof tot appèl by die Hoogste Hof van Appèl en die Konstitusionele Hof ingedien het.”
Ligte later weer af
ʼn Opwekkingseenheid by die Kusile- en Arnot-kragstasie sal na verwagting weer Dinsdagmiddag in diens gestel word.
Monroe-skildery nou duurste kunswerk van sy soort
Die veiling het geëindig op ʼn verkoopprys van $170 miljoen (sowat R2,7 miljard) wat tot $195 miljoen gestyg het, met belasting en fooie in ag geneem.
40 dood ná ontploffing by vyfsterhotel
Die hotel sou vandeesweek heropen het. Nou soek reddingswerkers onverpoos deur die puin na oorlewendes.
Boekresensie: Doen dit al is jy bang
Sy skryf op ’n reguit en maklik verstaanbare trant en moedig lesers aan om oplettend te wees oor hoe vrees in ons lewens kan werk en ons kan terughou.
Kyk: Max wil ook in SA jaag
“Kyalami sal ’n cool toevoeging wees,” het die verdedigende wêreldkampioen gesê.
Liefdeslied uit die ‘Die Gelofte’ betree Top-20
Die musieksterre Snotkop en Lianie May is ook terug met nuwe enkelsnitte.
NVG, Zondo-kommissie versterk samewerking
Die ondersoekdirektoraat van die NVG het tot dusver 82 ondersoeke van stapel gestuur en 20 sake is reeds op die hofrol geplaas na aanleiding van getuienis wat by die kommissie na staatskaping aangehoor is.
Gʼn trane meer as jy uie sny!
Vergeet van ʼn houtlepel in jou mond, ʼn duikbril of om die ui onder water te probeer sny … hier is die oplossing!
Oekraïne: ‘ANC praat nie namens SA’ners’
John Steenhuisen het Oekraïense owerhede verseker die meeste Suid-Afrikaners deel nie die regering se gevoel oor die Russe se optrede nie.
Soektog na beampte, gevangene eindig tragies
“Dit het geëindig soos ons geweet het dit sou.”
Adams ‘bedoel nie’ om Boucher uit te sonder
Paul Adams het aangedui dat hy nie in Mark Boucher se komende dissiplinêre verhoor sal getuig nie.
Koningin nie by parlement se opening
“Die koningin sukkel steeds met beweeglikheid en het in oorleg met haar dokters besluit dat sy nie die staatsopening van die parlement sal bywoon nie.”