Die debietorders is glo onregmatig deur die oproepsentrums ingevorder om só bankkliënte uit nagenoeg R248 miljoen te swendel.
Alles vir Dinsdag 10 Mei 2022
Oorlog kan SA hard tref – Steenhuisen
Volgens die DA-leier sal groot dele van Oekraïne se landbougrond hierdie seisoen onbenut bly. Baie burgers is ook reeds in die weermag opgeneem en sal dus nie in hul sektore van die ekonomie kan werk nie.
Man geskiet vir diesel
“Die verdagtes het daarna met ses vragmotors die depot betree en dit met diesel ter waarde van R5,5 miljoen volgemaak voordat hulle die perseel verlaat het.”
‘Hofstukke wys US se houding jeens Afrikaans’
Schreiber sê Afrikaans is skynbaar so “onbeduidend” vir die US dat dit nie eintlik saak maak dat die universiteit sy eie taalbeleid ondermyn het nie.
Vier mynwerkers sterf ná modderwal ineenstort
Ná afloop van dié ongeluk het die getal sterftes in die mynbedryf vanjaar tot 19 gestyg.
Gestremde student ondersoek ‘k’ in koeksister
Nie eens Rudolph Boraine se fisieke gestremdheid kon hom keer om sy navorsing oor die betwiste geskiedenis van die koeksister te voltooi en sy honneursgraad in geskiedenis te verwerf nie.
Visrivier-ravyn: Twee vermiste SA’ners veilig
Die departement van omgewing, bosbou en toerisme sê die groep toeriste was tegnies nie vermis nie.
Covid-19-statistieke: Positiwiteitskoers 18,4%
Altesaam 3 237 nuwe Covid-19-gevalle is Maandagaand aangemeld.
Gedagte vir die dag: Blom waar jy geplant is
“Hy het my mond ʼn skerp swaard gemaak, my in die skaduwee van sy hand verberg, hy het my ʼn skerp pyl gemaak en my in sy pylkoker weggesteek.” (Jesaja 49:2 – AFR83)