“Mag van die regering moet beperk word. Ons het gesien wat die regering met te veel mag doen.”
Alles vir Woensdag 11 Mei 2022
Gedagte vir die dag: Die galmende simbaal
“Al praat ek die tale van mense en engele, maar ek het geen liefde nie, het ek ʼn stuk klinkende metaal, ʼn galmende simbaal geword.” (1 Korintiërs 13:1 – AFR83)