Dis-Chem het in ʼn verklaring gesê dat hy die slagoffer van ʼn vermeende kuberaanval was en dat die voorval byna 3,7 miljoen van sy klante raak.
Lees meerAlles vir Donderdag 12 Mei 2022
Mans glo beroof toe ‘verkeerspolisie’ hulle voorkeer
Daar word beweer dat die verdagtes hulself voorgedoen het as verkeerspolisie toe hulle die slagoffers van die pad afgetrek het.
Wildbewaarder gegroet ná skietdood
Shando Mathebula (36), wat vir tien jaar ʼn wildbewaarder in die Krugerwildtuin was, is op 4 Mei in raaiselagtige omstandighede dood aangetref.
Rusland waarsku Finland oor moontlike Navo-lidmaatskap
“Die uitbreiding van die Noord-Atlantiese Verdragorganisasie (Navo) tot by ons grense maak nie die wêreld of ons vasteland meer stabiel of veilig nie.”
80% van Gauteng se gesondheidverskaffers nie betyds betaal
“Laat betalings is verwoestend vir klein ondernemings, aangesien hierdie ondernemings dan werkers moet afdank of hul deure sluit.”
ToekomsVenster: God se Woord is immergroen
Bome word aan hul vrugte geken – die wyse waarop ons teenoor ander optree basuin uit waar ons sekerheid lê.
Uitdagings, oorwinnings van verpleegsters gevier
“Daar is nie ’n sterker mens as ’n verpleegster nie. Sy is sterk genoeg om enigiets te kan hanteer, maar ook sag genoeg om enigiemand te kan ondersteun.”
Dié toelae nie meer by Poskantoor beskikbaar
Die besluit is geneem om lang toue en groot groepe mense by poskantore te voorkom.
David Kramer skryf liedjie vir donkies
“Dit het by my opgekom dat Eseltjiesrus vir ʼn mishandelde donkie soos die hemel moet lyk.”
Ma skiet kinders, toe haarself
Luidens internasionale berigte was Ashley Palmer en haar gewese eggenoot in ʼn smerige toesigstryd oor hul kinders gewikkel.
‘Het van Verlangekraal’ nou op RSG
Van Nierop sê tong in die kies dit was “een e-pos te veel” wat hom laat besluit het om weer lewe in dié verhaal te blaas.
Blitsbokke wil wenrugby in Frankryk speel
“Daar is nog eintlik soveel op die spel en ons moet nou sterk vertoon om ons goeie aanloop tot die seisoen te regverdig.”
Rekordgetal klagtes teen banke
Die kantoor van die bankombudsman het verlede jaar duisende klagtes van ontevrede verbruikers ontvang en sê die meeste hiervan spruit uit internetbankdienste.
Maroela is op soek na ʼn senior datakoördineerder
Is jy ʼn dinamiese persoon wat graag deel wil word van Maroela Media se voltydse span? Ons is op soek na ʼn senior datakoördineerder wat die organisasie se data kan bestuur, organiseer en analiseer.
‘Moenie landboumeesterplan afteken’ – TLU SA
Volgens Van Zyl heers daar groot kommer dat die rolspelers wat die plan nou afteken nie noodwendig primêre boere is nie.
Ducati Mystery Ride 4: ’n Passie vir paaie en passe
Hoe beskryf jy ’n gevoel van familie, vriendskap en ’n passie vir Ducati? Die Ducati Mystery Ride is ’n belewenis soos geen ander nie.
Protes op Musina oor watertekort
Inwoners van Musina is vies oor die watertekort waaronder die dorp die afgelope twee dae al gebuk gaan.
Mark Pilgrim vasberade om kanker wéér te troef
“Dit was ʼn reuseskok, maar my kop is op die regte plek. Ek wil dit oorwin.”
Ontwapening help niks teen geweldsmisdaad
Die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad se jongste nasionale opname oor beseringsverwante sterftes toon dat wapens soos messe verantwoordelik is vir 41% van moorde, terwyl vuurwapens vir 32% verantwoordelik is.
Faf se kolf bly flits
As daar slegs na spelpeil gekyk word, is Faf du Plessis ongetwyfeld goed genoeg om steeds ’n verskil op die internasionale verhoog te maak.