Dit is die soveelste aanval op ’n veiligheidswag wat die afgelope maand in KwaZulu-Natal aangemeld is.
Alles vir Donderdag 12 Mei 2022
Uitspraak in vlagsaak voorbehou
“As jy in vryheid van spraak glo, verdedig jy dit as dit aangeval word.”
Drie wat toring plunder swaar gestraf
“Die beskadiging van infrastruktuur het ’n ernstige uitwerking op Suid-Afrikaners.”
Reuseskikking bereik jaar ná gebou ineenstort
Altesame 98 mense is dood toe ’n woonstelgebou in Miami, Florida, verlede jaar ineengestort het.
Valke slaan toe op moontlike stropingsindikaat
ʼn Klag van poging tot moord is ook aanhangig gemaak nadat een van die verdagtes byna ʼn lid van die Valke omgery het.
Ontvoering tydens kaping ál meer algemeen
Aangesien ontvoerings skynbaar alledaags word, is dit belangrik om te weet hoe om die risiko om ook ʼn slagoffer te word, te verminder.
Gedagte vir die dag: Drome se vervulling kom saam met voorbereiding
“Julle wou my kwaad aandoen, maar God wou daarmee goed doen: Hy het gesorg dat ʼn groot volk nou in die lewe gebly het.” (Genesis 50:20 – AFR83)